Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lagoon Getaways

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir 3 Lagoon Getaways
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda-zané S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda-zané S

Amazing to say the least. Value for money for sure. Beautiful quiet surroundings.

3 Lagoon Getaways is absolutely beautiful. Very neat and clean. Close to two beaches and shops. The owner went out of her way to make sure your stay is comfortable and memorable. We absolutely love the place.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you so much for your kind review! We appreciate it and hope to see you again soon!

Kind regards,
Nadia Hartman

3 Lagoon Getaways
Tina V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Excellent.

Really relaxing and peaceful.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us a review, Tina. We hope to see you again soon.

3 Lagoon Getaways
Ninette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D

Baie rustig en vriendelike eienaars.

3 Lagoon Getaways het alles wat jy nodig het in stylvolle eenhede. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam en ons het baie lekker daar vakansie gehou.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.

3 Lagoon Getaways
Adel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel J

Uitstekend. Ons besoek verseker weer.

Beste vakansieverblyf wat ons in 'n wyle beleef het. Ons het vakansie gehou met 'n 1-jarige. Die onderdakdek, afgebakende tuin en jacuzzi het baie (veilige) spasie gebied vir die kruipende lyfie. Die eenheid is baie privaat! Ons het twee keer per dag strand toe gestap met die stootwaentjie waar ons veilig op die strand kon stap. Een keer per dag het ons na die hoofstrand en Granny Pool toe gery waar ons in die golwe kon baljaar. Die eenheid was regtig skoon, mooi en alles van goeie kwaliteit. Daar is niks wat mens kort nie. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles so gerieflik moontlik te maak. Ons was baie tevrede met al die fasiliteite en standaarde. Ons het op geen stadium onveilig gevoel nie. Beide van ons kon werk op die WiFi wat voorsien word.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by ons plekkie te kon hê en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete, Stefan en Nadia

3 Lagoon Getaways
Tiaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M

Pragtige selfsorgeenhede. Goeie diens.

Perfekte villas wat pragtig versier is. Gasvrye eienaars. Kan streng aanbeveel!

Jorge S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorge S

Awesome place.

Quiet and very clean.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you for taking the time to review our accommodation. We loved hosting you and hope to see you soon.

Have a Blessed year ahead.

3 Lagoon Getaways
Richard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Relaxing and tranquil.

Nadia is a wonderful host. All amenities are provided and the Peace cottage is a beautiful little getaway!

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you very much, Richard. We appreciate your kind review and hope to see you return soon.

3 Lagoon Getaways
Hercules V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V

Out hosts Nadia and Stefan made us feel at home. Place was modern, clean, well appointed and bigger than expected.

Would definitely recommend.

Pierre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Wonderful to rest with the family.

Wonderful self-catering home-like guesthouse to come back to.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you Pierre, it was lovely to host you and your family.
Please let us know if there is anything that we can improve on to make your stay even better next time.
Kind Regards,
Nadia Hartman

3 Lagoon Getaways
Chantelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

We were received with amazing hospitality and friendliness. The house was beautiful and had all we could need. It was the best place to go.

We would have loved staying longer, but will definitely go back.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Thank you so much for your kind words.
We hope to see you again soon and that you and your family have a prosperous year ahead.

3 Lagoon Getaways
Marilyn O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn O

Baie aangenaam.

Bo verwagtinge, sien sterre.

Philippa K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa K

Very pleasant stay and well equipped cottage.

See stars.

Natasha S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Peaceful.

Nice place. I will go back.

Stephan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Het baie lekker gebly.

Die plek is rustig en daar dus minder as 10min se stap weg van die strand. Perfek vir 'n rustige wegbreek. Die eienaars wat op die perseël bly is baie vriendelik en behulpsaam en ken die area goed om vir jou aanbevelings te kan gee. Al my verwagtinge van die plek was oortref net met die instap deur die deur. Hierdie is definetief my nr.1 bestemming aan die Natalkus en sal definitief binnekort weer daar 'n draai gaan maak.

Anika R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika R

Dit was n wonderlike naweek weg breek en die eienaars was baie verwelkomend.

Ons het in die eerste villa gebly en die is baie gerieflik en ons het sommer baie tuis gevoel. Die naweek se weer was maar goor maar die eienaars het seker gemaak die jacuzzi was heerlik warm en ons het baie tyd daar gesit en kuier. Dit was regtig heerlik en sal weer terug gaan vir n naweek weg.

Carla K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carla K

Onaangenaam.

Ons is glad nie welkom laat voel nie, asof ons in die pad was. Ek het op die app gesoek, en daar is geen aanduiding dat hulle nie troeteldier-vriendelik is nie. Ek het 'n klein babahondjie moes saamneem en Sylvia was baie onaangenaam daaroor. Ons moes vra vir eenvoudige goed soos handdoeke en toiletpapier. Dis misleidend dat daar 'n Jacuzzi is, dit is nie beskikbaar vir die 6-bed-eenheid en die prys is dieselfde.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Everyone who comes on a Self-catering holiday is expected to supply their own needs.
Our Villas are equipped with all necessary for the start of our guest visit including coffee,tea and milk and biscuits for a welcome to our guest.
For a seven night holiday within COVID restrictions laundry was not replaced.
There is a price difference between our Villas as our Pease Villa has sole use of the Jacuzzi.
Tranquility has the pool.


3 Lagoon Getaways
Antoinette M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Fantasties sal definitief weer teruggaan.

Dit was 'n wonderlike week, baie netjies en nuut, stil en die eienaars baie vriendelik. Die strand is baie skoon en stil selfs in vakansietyd. Gaan definitief weer terug.

Phindile M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile M

Cleanliness was 100%.

The place is great and clean we enjoyed our stay.

Chevonne A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne A

Phenomenal.

We had such a relaxing stay at 3 Lagoon, it is peaceful and a very beautiful tropical view. Sylvia is by far the best hostess and her stories will keep you entertained for hours. You will definitely feel sad when you leave as it feels like you are leaving your home behind. We can not wait to go back there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fenomenaal.

Ons het so lekker ontspan by 3 Lagoon, dit is rustig en het 'n baie mooi tropiese uitsig. Sylvia is verreweg die beste gasvrou en haar verhale sal jou ure lank vermaak. Jy sal beslis hartseer voel as jy vertrek, want dit voel asof jy jou huis agterlaat. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Claudia K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Amazing.

It's a great stay, friendly.

Michael O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Relaxing stay.

Myself and my partner had an amazing weekend. Definitely value for money, very friendly hosts with a lovely home.

Brian F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F

Spotless accommodation.

Home from home. Facilities, fully fitted kitchen, braai and outdoor seating area to laundry, full DStv and Wi-Fi! At the price charged, especially allowance made for a single persons staying, I regard it as a bargain. I'd enjoy this stunning resort anytime.

Ronny A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronny A

Rustig en waardevol.

Die verblyf was uit en uit die moeite werd en ons het dit regtig geniet. Die ligging is tropies en het die natuur bewonder. Die borrelbad is baie lekker en veral onder die sterrelig! Dit was vir ons 'n wegbreek om te onthou.

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Dit was aangenaam om u te ontmoet en ons sien uit na u terugkeer. Dankie vir u vrygewige hersiening.
Sincerely Sylvia and Phil

3 Lagoon Getaways
Gaby L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby L

Huge value, very comfortable!

Such a lovely stay in the 2 bedroom unit, which is very spacious, and has well thought-out facilities! The property is in a very peaceful location with an occasional visit from the monkeys, and a 5 minute walk to the beach. Loved it!

3 Lagoon Getaways se terugvoer

Dear Gabriella,
We love when our guest enjoy our Villas. Thank you for your comments. It means a great deal to us when we get feedback from our guests.

3 Lagoon Getaways
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a3422b58f98a5c82365aa7d97343e3763bd1570d30bfce6097a58dd58ddca1011380081d3b2272d63da4eb6effc4d942eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.93069 30.31058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang