Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lavenders

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barend V
1 nag
5.0
Mei 2024

Het slegs oornag. Baie vriendelik, hulpvaardig en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig C
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker dankie. Dit was 'n pragtige plekkie. Ons het baie lekker daar gebly. Net een aand en dit het soos ons eie tuiste gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die resensie, Craig Clark. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Huimari F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Het net daar geslaap maar dit was perfek. Die bed het ongelooflik lekker geslaap. Al wat ek sal byvoeg is dalk 'n stort in die bad. Daar was 'n handspuit vir hare was, maar 'n stort sal heerlik wees, al is dit in die bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die terugvoer, Huimari. Ons kyk beslis na die voorstel. Jy is baie welkom om weer te kom kuier by 3 Lavenders waar gaste vriende word.

Ilna R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustige plek. Wat 'n wonderlike verrassing, bekostigbaar, netjies, vriendelik en die matras HEERLIK geslaap. Dankie, sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie, Ilna. Julle is enige tyd weer welkom. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Marina V
1 nag
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Dit was skoon en netjies. Waarde vir geld. Die bed en kussings het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die resensie. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Frederick P L
1 nag
4.6
Sep 2024

Puik Ek sal julle seediens hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur R
1 nag
4.0
Mei 2024

Adequate. Adequate, warm and cozy. If you just need a place to sleep over, then this place is fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sophia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vir die doel van ons reis in Bloem was hierdie oornagplekkie 100%. As voorstel sal ek dalk aanbeveel dat die addisionele slaapgerief in die kombuis dalk net 'n nuwe matras/eggshell kry, maar verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die resensie. Ons gee dadelik aandag daaraan.

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Safe and good location. Accommodation is comfortable, a very nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie Monique, julle is altyd welkom.

Ernest F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Naweek weg vir Currie Cup-rugby. Outydse gevoel, gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
3 Lavenders
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang