Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lavenders

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 3 Lavenders
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barend V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Het slegs oornag.

Baie vriendelik, hulpvaardig en bedagsaam.

Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Baie lekker dankie.

Dit was 'n pragtige plekkie. Ons het baie lekker daar gebly. Net een aand en dit het soos ons eie tuiste gevoel.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Craig Clark. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

3 Lavenders
Huimari F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huimari F

Het net daar geslaap maar dit was perfek.

Die bed het ongelooflik lekker geslaap. Al wat ek sal byvoeg is dalk 'n stort in die bad. Daar was 'n handspuit vir hare was, maar 'n stort sal heerlik wees, al is dit in die bad.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Huimari. Ons kyk beslis na die voorstel.
Jy is baie welkom om weer te kom kuier by 3 Lavenders waar gaste vriende word.

3 Lavenders
Ilna R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna R

Rustige plek.

Wat 'n wonderlike verrassing, bekostigbaar, netjies, vriendelik en die matras HEERLIK geslaap. Dankie, sal beslis weer daar oornag.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie, Ilna. Julle is enige tyd weer welkom. Dit was lekker om julle te ontmoet.

3 Lavenders
Marina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Waarde vir geld.

Dit was skoon en netjies. Waarde vir geld. Die bed en kussings het lekker geslaap.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Julle is welkom om weer te kom kuier.

3 Lavenders
Frederick P L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick P L

Puik

Ek sal julle seediens hoog aanbeveel.

Arthur R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur R

Adequate.

Adequate, warm and cozy. If you just need a place to sleep over, then this place is fine.

Sophia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B

Vir die doel van ons reis in Bloem was hierdie oornagplekkie 100%.

As voorstel sal ek dalk aanbeveel dat die addisionele slaapgerief in die kombuis dalk net 'n nuwe matras/eggshell kry, maar verder geen klagtes.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons gee dadelik aandag daaraan.

3 Lavenders
Monique S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Safe and good location.

Accommodation is comfortable, a very nice stay.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie Monique, julle is altyd welkom.

3 Lavenders
Ernest F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest F

Naweek weg vir Currie Cup-rugby.

Outydse gevoel, gasvry en vriendelik.

3 Lavenders se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd weer welkom.

3 Lavenders
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang