Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lavenders

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3 Lavenders Woonstel is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Langenhoven Park, Bloemfontein, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

3 Lavenders Woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gesinseenheid is deel van die residensiële verblyf en het 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die gaste in die 2 kamers deel die en suite-badkamer. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Elektriese komberse word in die winter voorsien en daar is dakwaaiers vir die somer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, buitebraai-area en buitesitplek. Die eiendom is naby die Universitas Privaat Hospitaal, Universiteit van die Vrystaat en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Barend V
5.0
Het slegs oornag. Baie vriendelik, hulpvaardig en bedagsaam.
Mei 2024
Craig C
5.0
Baie lekker dankie. Dit was 'n pragtige plekkie. Ons het baie lekker daar gebly. Net een aand en dit het soos ons eie tuiste gevoel.
Apr 2024
Huimari F
5.0
Het net daar geslaap maar dit was perfek. Die bed het ongelooflik lekker geslaap. Al wat ek sal byvoeg is dalk 'n stort in die bad. Daar was 'n handsp...
Sien meer
Apr 2024
Ilna R
Saam met vriende
5.0
Rustige plek. Wat 'n wonderlike verrassing, bekostigbaar, netjies, vriendelik en die matras HEERLIK geslaap. Dankie, sal beslis weer daar oornag.
Apr 2024
Marina V
5.0
Waarde vir geld. Dit was skoon en netjies. Waarde vir geld. Die bed en kussings het lekker geslaap.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 3 Lavenders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076523b7d934fc193672a70222fcd23b4941f03d55e34cb09574c30c660c463f86262bdfbc98dfad28229992ddf865e02a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Henrietta Grove Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107895910626 26.157597551528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang