Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Malibu, Beverly Hills Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

33 Malibu, Beverly Hills Estate is geleë in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die perfekte bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.

Dié woonstel met lugversorging beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk met twee enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en TV in, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gerief.

Gaste kan kies om hul dag by Granny's Pool of Willard Beach deur te bring, 'n verfrissende swem in die swembad te neem, of die kinders toe te laat om die buite-speelarea te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Leonora- en Jacqueline-rylaan, Beverly Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacaa417da14b454d4bdd09dc6bf2dd5d8539769f1c377b7386cbcacb1c19e93c654a6b205e2b4acd29feee836400db75c72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) Corner Leonora and Jacqueline Drive Beverly Hills Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5271954 31.2158996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang