3 Martha's Vineyard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
3 Martha's Vineyard bied selfsorgverblyf wat ideaal geleë is in 'n stil woonbuurt in Uitzicht, Durbanville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n naweekwegbreek vir diegene wat die Noordelike voorstede van Kaapstad wil verken.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook toegerus is met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek asook 'n sitarea met 'n kaggel.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n gasbraai asook 'n houtbraai. Die ligging van hierdie ingeslote eiendom is naby talle winkels en restaurante asook die bekende Durbanville-wynroete. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Martha's Vineyard het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-singel 22A, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang