Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 On Bayview

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir 3 On Bayview
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ingrid D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Great! Thank you. We will be back.

Beautiful location and very comfortable accommodation.

Debra M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M

Lovely place to stay, awesome view.

Lovely place to stay, fully equipped with everything that you would need for your holiday. Great communication too. Awesome view.

Dean N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean N

Enjoyed our stay.

Enjoyed our stay. Amazing location and view. Wish we could have stayed longer. Nadia was very helpful.

Leon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Clean, neat and comfortable, with everything we needed.

Spent a week there. Really enjoyed our stay.

Kimberleigh J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberleigh J

Unexpected luxurious gem at the sea shore.

We loved the apartment. The area was a little dodgy, but the rest was amazing. There were no scissors in the kitchen, and the only improvement I would make is a pane of protection at the braai to prevent the fire from going out on windy days.

Karlien W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W

Heerlik.

Baie lekker plek. Lekker gebly. Is net die hotel wat naweke so bietjie rof aangaan, maar is ook okay.

Lindie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Uitstekende wegbreek van die stad.

Die uitsig is baie mooi en dit is rustig. Loop afstand van die strand. Die inverter help baie met die erge beurtkrag.

Chanelle K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle K

Heerlik gekuier.

Skoon, netjies en veilig. Sal beslis aanbeveel.

Liesel W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel W

Ongelooflik.

Ongelooflike plek, het omtrent alle geriewe in waaraan mens kan dink. Netjies en die mooiste uistig! Naby alles! Wow, wow, wow!

Lourette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette L

Lekker Oos-Kaap vakansie.

Gonubie, beslis die plek om te bly.

Natasha S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Spesiaal, modern, bederf, gelukkig.

3 on Bayview het die beste uitsig op die see en die sonopkoms. Die plekkie is beautiful en so verwelkomend. Diens was puik!

Stienie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F

Lieflike en luukse verblyf.

Alles is baie mooi stylvol, skoon en netjies. 5-Ster-akkommodasie. Dit is duidelik dat daar aandag geskenk word aan elke moontlike detail om gaste se verblyf onvergeetlik te maak. Die inverter is 'n baie groot pluspunt.

Sulette C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Pragtige eenheid.

Skoon en netjies. Alternatiewe is beskikbaar tydens beurtkrag. Die ligging is perfek (baie mooi see-uitsig). Lekker beddens, lekker braaiplek en stoepie, lekker sitkamerstelle. Regtig baie goed ingerig! Sal verseker weer hier bly!

Mariska M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Perfekte ligging.

Ons verblyf was wonderlik met die mooiste uitsig oor die see.

Stefani S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani S

Uitstekende ligging.

Baie netjies en modern. Die inverter was 'n bonus. Ruim eenheid, wonderlike uitsig.

Warren P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

Relaxing and comfortable.

We definitely enjoyed staying here. It felt like home.

Carin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Beste see-uitsig.

Ons het heerlik gebly. Gerieflike eenheid met alles wat mens mag nodig kry. Beste see-uitsig. Dolfyne kom tot vlak voor die woonstel. Loopafstand van 3 restaurante. Voorsiening vir kragonderbrekings met inverter en Magneto-liggies.

Dedre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre J

Luuks en gemaklik.

Dit was een van die beste selfsorgeenhede waar ons ooit gebly het.

Carin E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E

Baie beïndruk met die woonstel - ruim en gemaklik vir 4 mense. Kan regtig aanbeveel - veilg en mooi uitsig oor die oseaan.

Baie dankie. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Alet-mari V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet-mari V

Baie lekker blyplek met die mooiste uitsig.

Baie mooi wonstel, met alles wat mens nodig het. Die mooiste see view!

Ritesh B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritesh B

The family had a really wonderful and memorable stay here. Close to the beach and shops and restaurants. Overall a perfect stay.

All was great, just struggled a tad to locate the apartment on arrival, although we were quite late to check-in physically. And on the first night, one of the bathroom doors locked and refused to open. We had to call the neighbour and some family to let my dad out who was locked in. All was restored over the next weekday. A definite gem of a place to stay at.

3 On Bayview se terugvoer

Good day,
The good news is that the body corporate has decided to put a sign up to show guests where the Bayview building is located. We apologies for the bathroom door and we did repair it the day after.
Kind regards,
Nadia

3 On Bayview
Chris M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Relaxing time.

Warm water supply: Not enough pressure and not hot enough.

3 On Bayview se terugvoer

Thank you for your message. The problem was escalated to the maintenance team. Hope to see you soon.

3 On Bayview
Yolande P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Was great.

Just what we needed. Prime view.

Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Beautiful view and a wonderful place to stay.

We had an excellent stay. The place has everything you need. Would stay there anytime.

Juan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Uitstekend!

Veilig en netjies.

Anneke P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Alles wat nodig is vir 'n gemaklike wegbreek.

Ons het saam met vriende hier gebly en 2 klein kinders. Dit was heerlik. Baie skoon, netjies en modern. Mooiste uitsig. Lekker braai-area. Genoeg spasie vir kinders.

Natalie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H

Awesome spot.

Everything you need and more. Beautiful place. Stunning view.

Hanlie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Heerlik!

Lekker om in so 'n mooi, opgegradeerde eiendom te kon bly.

Sue F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue F

Beautiful location and view, clean and nice furnishings.

Would have been nice if Bayview staff had just checked with us that everything was ok. No communication as to where to leave keys on departure. WiFi advertised, but insufficient for basic browsing. Other than that, it was great!

3 On Bayview se terugvoer

Hi Sue,
Thank you for your message.
The Wi-Fi has been upgraded and a key box has been installed for the convenience of our visitors.
Hope to see you soon.

3 On Bayview
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan 3, Bayview-woonstel, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7dd70db5ad72578c0bc25fcc8d2924a612505c998fbda3e069a21d5d672c80bfff37961bae7f2f1e927b8189f588588bc36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 3 Deary Drive Bayview Apartment 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.939529962947 28.032552390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang