Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Greger Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roanne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies en gerieflik. Baie dankie Lekkaslaap vir die goeie akkommodasie wat julle aanbeveel het. Ons het slegs daar oornag, maar dit was baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Innibos was n sukses soos gewoonlik! Nelspruit omgewing baie mooi omgewing! Baie mooi en netjiese selfsorg-eenheid, sal vir seker aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Cottages are clean and well maintained. Lani gives attention to detail. The staff are very welcoming and friendly. Conveniently located. Lani has a hands-on approach. A wide variety (and more than enough) of hot drinks to choose from. Bathrooms are well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezelle R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Comfortable and cosy. Thank you Lani for the warm welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zain K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent! The owner Lani was absolutely phenomenal as a host. The rooms were extremely neat and clean. Coffee, tea and hot chocolate were available in large quantities. The WiFi was very fast. She picked us up and dropped us off at our destination. Overall, an excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Smonty S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable. We really enjoyed our stay, it was so comfortable as well as the information on the wall regarding other services, like taxi, medical assistance. The welcoming was also spot on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

January T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will definitely book with them in future. The owners are friendly, welcoming and understanding. We managed to arrange for early check-in with no hassle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en volledig toegerus. Vriendelike, gasvrye ontvangs. Ons het heerlik gebly by 3 on Greger Accommodation. Die atmosfeer is vriendelik en gemaklik. Ons gasvrou is vriendelik en toeganklik. Die eenheid is lekker ruim en privaat vir kuiertjies op die stoep. Alles is skoon, netjies en volledig toegerus vir elke behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek sal die gastehuis beslis weer besoek en aanbeveel. Die hele ervaring was positief en aangenaam - van vriendelike ontvangs tot die gemaklike geriewe in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 3 Greger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang