3 on Greger Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 171
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Roanne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hansie S - Jun 2024
Algehele gradering
Innibos was n sukses soos gewoonlik! Nelspruit omgewing baie mooi omgewing!
Danelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Cottages are clean and well maintained. Lani gives attention to detail.
Lezelle R - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Zain K - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent! The owner Lani was absolutely phenomenal as a host.
Smonty S - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable.
January T - Jun 2024
Algehele gradering
Will definitely book with them in future.
Elsabe M - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en volledig toegerus. Vriendelike, gasvrye ontvangs.
Carien P - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal die gastehuis beslis weer besoek en aanbeveel.
Lizette V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Verblyf is gerieflik.
Lyndsay H - Jan 2024
Algehele gradering
Central and access to key places.
Barry M - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, neat, comfortable, everything you need, well situated, value for money.
Karin H - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, netjies en gemaklik. Beslis waarde vir geld.
Corrie C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie gasvry.
Ruan B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal definitief weer van julle plek gebruik maak.
Elsabe M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was in die familie-eenheid. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Paul M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect for a weekend away.
Marilyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige en rustige akkommodasie.
Lees meerAnnemieke V - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Sulet L - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en gerieflike verblyf.
Elna V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie veilig en ingerig.
Piet D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie, baie gasvrye ontvangs en behandeling. Skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Deidre O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Jenny M - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, vriendelik en ruim.
Fransie E - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige huis en vriendelike mense.
Elize B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi, stil en rustig.
Kobie G - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Oupa M - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jolandi D - Des 2022
Algehele gradering
Kersfeesviering.
Monica V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Christa H - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek geleë in 'n stil buurt.
Liezl W - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Elrie T - Okt 2022
Algehele gradering
Superior stay.
Marlize J - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek! Of jy alleen of saam met vriende kom is hierdie die perfekte opsie.
Christoff C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie.
Lorraine L - Jun 2022
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lees meerStephanus C - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, gasvryheid.
Roxanne M - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely self-catering place, super clean, friendly hosts, all necessities included.
Deon S - Apr 2022
Algehele gradering
Altyd goed.
Stephanie M - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad KNP toe.
Theo C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en baie lekker gebly.
Schalk G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë, vriendelike diens.
Lezle B - Des 2021
Algehele gradering
Puik.
Janus V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Jacob M - Nov 2021
Algehele gradering
Both the host and the husband hospitality was amazing. They were always responsive before arrival and were available to support and willing to advice. What is advertised is true reflection of the place. 12 out of 10 for me.
Philippa H - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant, private, quiet.
Andre V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Jj Nortje B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Herman B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en baie vriendelik.
Gcinile D - Sep 2021
Algehele gradering
It was a lovely stay, would definitely come again. Wonderful hosts.
Jp M - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, privaat.
Catherine M - Apr 2021
Algehele gradering
Die plek was bitter netjies en mooi uiteengesit.
Sandra W - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plek om te oornag!
Renice V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld, baie vriendelike gasvrou!
Reginald K - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome!
Nontokozo M - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing, Lani welcomed us with a warm smile and heart.
Francois L - Apr 2021
Algehele gradering
Goed.
Rentia D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Syunielle U - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik, mooi ingerig.
Monique L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon, rustig, vriendelikste mense en baie veilig.
Elsie R - Des 2020
Algehele gradering
Ons was net een nag daar en is gerieflik voor jy ingaan na die wildtuin.
Marietta S - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam en keurig.
Clarissa V - Des 2020
Algehele gradering
Clean, friendly and comfortable.
Amy F - Des 2020
Algehele gradering
Het so lekker gebly.
Andrew K - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Riette B - Des 2020
Algehele gradering
Awesome
Cindy S - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant stay.
Louise F - Okt 2020
Algehele gradering
Besigheidstrippie het gevoel soos 'n klein vakansietjie.
Brian K - Okt 2020
Algehele gradering
Very comfortable and well appointed. A definite yes!
Johan R - Sep 2020
Algehele gradering
Was awsome
W H - Aug 2020
Algehele gradering
Sy is baie goeie gasvrou, sy laat jou tuis voel. So kalm en vredevol. Dankie, baie dankie.
Riana E - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Karla V - Feb 2020
Algehele gradering
Ek bly altyd hier as ek in Nelspruit is.
Monica H - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Danelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Soveel waarde vir geld!
Mante M - Nov 2020
Algehele gradering
Great stay!
Monya J - Des 2019
Algehele gradering
Dis 'n fantastiese gastehuis. Skoon, netjies, modern, alles wat benodig word is voorsien. Puik diens.
Monde S - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful place with great service.
Katlego M - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Lezle B - Nov 2019
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, skoon, sentraal.
Karla V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, ons keuse in Nelspruit.
Ina M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, rustig, skoon en netjies.
Lorraine P - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning.
Lezle B - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal, veilig, netjies en goed ingerig.
Elaine W - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Natasha D - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike ruim eenheid met alles wat mens benodig en meer!
Sonja B - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome. Super netjies.
Pieter M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, veilig, baie spasie en alles wat jy nodig kan kry!
Rika V - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelike diens gehad sal weer daar bly.
Danie J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie groot, gerieflike kamer met 'n pragtige tuin.
Lizette D - Jul 2019
Algehele gradering
10 uit 10.
Marion R - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louise J - Jun 2019
Algehele gradering
3 on Greger, baie dankie. Skoon, vyf-ster-verblyf. Ons het heerlik geslaap. Niks te kort nie en vriendelike personeel.
Chris P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, uiters netjiese plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Frans K - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese mense en plek.
Noleen D - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige stil omgewing wat super netjies en skoon is, en die vriendelikste gasvrou en ek sal gereeld kom oorbly.
Neza J - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Linda D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly in die ruim, netjiese sebra-suite.
Crystal D - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent.
Francois N - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Louis B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Karla V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Chenel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik!
Anel J - Jan 2019
Algehele gradering
'n Tuiste weg vanaf die huis!
De Wit D - Jan 2019
Algehele gradering
Mees fantastiese verblyf nog in Nelspruit.
Mark T - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Alta S - Okt 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Maritsa P - Okt 2019
Algehele gradering
Gesinsvriendelik, gerieflik en gemaklik!
Annette T - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
3 on Greger Accommodation se terugvoer
Hi Annette,
Ek is so jammer om te hoor van die ongerief rakende die warm water, terwyl ons dit onmiddelik sou hanteer het indien ons daarvan geweet het. Kontak my asb vir 'n afslagkoepon met julle volgende bespreking.
Groete,
Lani Bester
Johannes K - Feb 2019
Algehele gradering
Beter as wat mens op internet sien.
Chantelle G - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
Rupert N - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi.
Jacqueline T - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met alles wat nodig is en meer.
Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Nelspruit.
Sarita C - Nov 2018
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Mariaan L - Nov 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly! Stunning plek.
Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek en waarde vir geld.
Rozanne B - Sep 2018
Algehele gradering
Very friendly, accommodating and homely.
Julie P - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie skoon, netjies en alles wat benodig is was daar.
Petro V - Jul 2018
Algehele gradering
Vyfster gasvryheid.
Michelle O - Jul 2018
Algehele gradering
Asemrowend! Skoon, netjies, naby alles, vriendelik.
Annelize V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Dolf B - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Ivan B - Jun 2018
Algehele gradering
Amazing!
Lettie B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Geradina S - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon - wat 'n plesier om daar tuis te gaan!
Tammy D - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome little gem!
Salome J - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige mense, pragtige verblyf.
Jaqoline F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie.
Anneke V - Mrt 2018
Algehele gradering
3 on Greger Accommodation sien ons beslis weer. Stunning plek om oor te bly.
Linda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, stylvol en veilig. Heerlik gerus.
Lizette B - Feb 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon en veilig.
Jerome G - Des 2017
Algehele gradering
Baie genotsame tydtjie gehad by 3 on Greger.
Tobie V - Des 2017
Algehele gradering
Topgehalte.
Deon S - Nov 2017
Algehele gradering
Uitmuntend.
Esbe M - Nov 2017
Algehele gradering
Goed tuis gevoel.
Brian S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelik.
Marthie A - Aug 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het onder een dak, pragtig, netjies en veilig. Lani (gasvrou) baie vriendelik en behulpsaam.
Tunille P - Aug 2017
Algehele gradering
Warm en vriendelik. Sal beslis weer daar bly.
Marietjie C - Jun 2017
Algehele gradering
Prys goed, vriendelik, skoon en netjies en die ligging is perfek.
Christo A - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik en bevredigend. Elke minuut die moeite werd.
Lees meerLinda H - Jun 2017
Algehele gradering
Sal altyd weer teruggaan.
Nico K - Mei 2017
Algehele gradering
Netjiese, mooi, ruim plek.
Lyana P - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik, bekostigbaar en netjies.
Anton M - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters bekostigbaar en skoon en netjies, sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak.
Susan T - Apr 2017
Algehele gradering
Beste ooit!
Aletta V - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Helen L - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hendrik D - Apr 2017
Algehele gradering
Puik.
Andre B - Mrt 2017
Algehele gradering
Net reg vir die doel van reis.
Anelda C - Mrt 2017
Algehele gradering
Comfortable, safe and child friendly.
Lees meerHenk B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jackie P - Feb 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Hp P - Jan 2017
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, ruim eenheid met alle nodige geriewe. Hoogs aan te beveel.
Madelein J - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Henk B - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Virginia M - Aug 2017
Algehele gradering
It was a great stay. Beautiful accommodation.
Rupert N - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese kamers.
Lieschen K - Des 2016
Algehele gradering
Best stay we ever had.
Christelle W - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Nigel F - Des 2016
Algehele gradering
Wonderful accommodation, clean, neat, with special touches, like a snack plate in the fridge, and friendly, caring hosts.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike akkommodasie, skoon, en netjies met 'n tikke ekstra soos die peuselhappies in die yskas - spesiaal. Die gashere is vriendelik en sorgsaam.
Omdat ons self in die gasvryheidsbedryf is, is ons baie krities, maar ons was baie beindruk met die plek. Die Besters het aan alles gedink, en selfs oulike ekstras bygevoeg om jou werklik tuis te laat voel in die eenhede. Dis soos huis, nie net oornag-akkommodasie nie. Wat baie spesiaal was, was die bord met peuselhappies in die yskas toe ons daar aankom. My man was in die hospitaal vir 'n operasie en die blyplek is 'n kort rit daarvandaan. Elke dag het een van die gashere ingeloer om te hoor of my man oukei is, en om te hoor of die blyplek reg is. En, hulle troeteldiere is so vriendelik en dierbaar. Geluk aan die Besters dat hulle so 'n wonderlike blyplek vr gaste skep. Ons sal dit enige aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maria K - Nov 2016
Algehele gradering
Very comfortable accommodation with friendly hosts.
Oosie O - Nov 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Warwick F - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent facility with everything needed to make your stay comfortable and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende geriewe met alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik en ontspannend te maak.
Lani is baie verwelkomend en ons het altyd tuis en "deel van die familie" gevoel. Alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf is beskikbaar en Lani het selfs my vrou van 'n paar panne voorsien toe sy iets vir my kollega se verjaardag wou bak. Ons kan definitief hierdie verblyf aanbeveel by toeriste en sakereisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karin H - Okt 2016
Algehele gradering
Puik, vriendelike, waarde vir geld-diens!
Antoinette S - Sep 2016
Algehele gradering
Sal weer besoek.
De Villiers A - Jul 2016
Algehele gradering
Dis 'n skoon, netjiese en stil plek, en die eienaars is baie gasvry.
Thelma B - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese waarde, uitstekende geriewe - meer as wat ons nodig gehad het met ongelooflike gasvryheid!
Lees meer3 on Greger Accommodation se terugvoer
Dankie Thelma, dit was heerlik om julle by ons te gehad het. Lekker popspeel.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang