Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Naude

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marnise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir 3 on Naude
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Theo P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Soos by die huis rustig en stil.

Ons het beide die verblyfseenhede geboek. Al die nodigste dinge is daar om gerieflik uit te rus en die langpad van Pta na Morgans Baai verder aan te pak. Moeg en tam gery, is dit verfrissend om lekker skoon te kom in 'n stort, 'n vleisie te braai en net met vriende gesellig te wees en dan 'n goeie slaap deur te werk. Kamer en kombuis is netjies toegerus en verblyf is skoon. Vir seker 'n goeie nag se rus gehad.

Jeanne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne B

Ruim, netjies. Baie goed ingerig. Baie gasvry.

Ons is baaie goed ontvang. Ons kon maklik tot ons programme op die TV inskakel. Die spasie was awesome. Daar was toerusting, alles wat jy in 'n huis nodig het. Die aand baie geniet.

Tracy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S

Clean, peaceful and spacious.

The unit was very clean, neat and provided everything we needed. The owner also went out of her way to accommodate us.

Piet U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet U

Ons het lekker gebly.

Ek sien daar is 'n tekoop bord op die hek.

Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Gerieflik.

Baie dankie lekker gebly.

Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma K

Baie middelmatig.

Die selfsorgeenheid is maar baie karig gemeubileerd en toegerus. Die meubels en kaste is duidelik op hulle laaste bene en gaan dit nie vir veel langer maak nie. Die deure en vensters sluit nie dig nie en laat baie lawaai binne. Die bure se vieringe van die RWC het tot na 4 uur geduur en was uiters steurend. Dit is 'n aanvaarbare verblyf, maar niks om oor huis toe te skryf nie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Lekker om jou moegheid te oorkom.

Rustige, skoon en plattelandse atmosfeer. Het heerlik gerus.

Da S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Da S

Skoon, gerieflik en netjies.

Baie gerieflike oorslaapgeriewe, lekker beddens vir goeie nagrus. Fasiliteite baie gerieflik en veilig. Gasvrou Marnise baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e4fcf285ec418950c18e94d0b63d530cae88b9c7b6f76aa554c031910f005a95607cefb624b7f5296cf22a29718e877a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.681577017813 26.717408895493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang