Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Naude

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3 on Naude bied selfsorgverblyf op 'n woonerf in Aliwal-Noord. Aliwal-Noord is 200 km vanaf Bloemfontein en 360 km vanaf Oos-Londen. Dit maak dit die ideale oornagplek vir lang reise na of van die kus met die N6.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede en is geskik vir tot 6 gaste. Eenheid 1 is netjies en kompak en het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale. Buite is daar 'n boma-vuurputarea.

Eenheid 2 bied slaapplek aan maksimum 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV.

Gratis WiFi is beskikbaar in beide eenhede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Theo P
Gesin met klein kinders
5.0
Soos by die huis rustig en stil. Ons het beide die verblyfseenhede geboek. Al die nodigste dinge is daar om gerieflik uit te rus en die langpad van Pt...
Sien meer
Des 2023
Jeanne B
Saam met vriende
4.8
Ruim, netjies. Baie goed ingerig. Baie gasvry. Ons is baaie goed ontvang. Ons kon maklik tot ons programme op die TV inskakel. Die spasie was awesome....
Sien meer
Apr 2023
Tracy S
Gesin met tieners
4.6
Clean, peaceful and spacious. The unit was very clean, neat and provided everything we needed. The owner also went out of her way to ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Piet U
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het lekker gebly. Ek sien daar is 'n tekoop bord op die hek.
Okt 2023
Louise L
Besigheidsreis
4.0
Gerieflik. Baie dankie lekker gebly.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marnise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 on Naude het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e4fcf285ec418950c18e94d0b63d530cae88b9c7b6f76aa554c031910f005a95607cefb624b7f5296cf22a29718e877a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.681577017813 26.717408895493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang