Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 On Nebraska

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons het veilig gevoel en lekker geslaap. Alles wat nodig is, was beskikbaar en netjies. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Dankie vir jou mooi resensie Johan. Dit word waardeer. Ons sien weer! Groete, André en Glynn.

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Affordable, clean and safe. We had a nice stay, but the stairways were a bit of a challenge. Recommendation: The apartments had only one small mirror in the bathroom, and my girls love their mirror for makeup and dresses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Hi Mark - thank you so much for your review. There is also a dressing table with a mirror in the second bedroom, but your comment is noted and I will add a full-length mirror in the room as well. It was lovely hosting you and your family. Regards Glynn

Riana M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Gemaklik en gerieflik met billike prys. Baie lekker gebly. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Gehelp om bagasie bo te kry. Saterdagoggend daar aangekom met Airfyer ook. As jy die steil trappe kan hanteer, is dit 'n heerlike plek om te bly. Boomryk met baie voëltjies. Vertrekke is ruim en het nuwe banke (nie die op fotos). Daar is nie meer die oondjie met plate soos foto nie, maar een kookplaat en pot/pan ens. Maar as jy iets kort, dan bring die gasheer baie vinnig dit om alles gerieflik te maak. Verwelkomingschocolade was 'n mooi gebaar. Daar is 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk ook. Die badkamer met deur uit albei kamers is baie gerieflik. 2 klein waaiers was in die kas indien jy dit nodig het. Genoeg handdoeke ook in die badkamer. Dit is 'n baie lekker verblyfplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie vir jou deeglike resensie, Riana. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om vir jou en jou familie te kon huisves. Groete André en Glynn Hugo

La Femme Nikita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Amazing! Can't have asked for a lovely place. Very peaceful, beautiful neighborhood, felt at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you La Femme - it was a pleasure hosting you. It is always heart-warming when our guests are happy. Much appreciated. Regards, Glynn

Cassandra K
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Thanks, everything was so great. So peaceful and tranquil. It was relaxing and I was assisted in every way possible. Thanks, everything was so great and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Thank you so much, Cassandra. I appreciate you taking the time to review our accommodation. Your support is appreciated. Looking forward to welcoming you back in the future. Regards, Glynn

Nelri T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

'n Pragtige, lekker plekkie met die wonderlikste atmosfeer - binne en buite! Glynn en haar man is twee juwele - opregte, warm mense! Dit was 'n voorreg om hulle te kon ontmoet. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie gerieflik en bekostigbaar. Baie lekker gebly, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Dankie dat jy tyd geneem het om jou resensie te plaas, Jolene. Groot waardering. So dankbaar dat jy lekker gebly het.

Martha D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Wonderlik! Glynn was van ons bespreking tót met ons aankoms nét 'n wonderlike gasvrou. Die beste hulp waarvoor 3 plattelandse juffrouens kon vra! Ons sterre sê verder alles. Ons beveel 3 On Nebraska beslis aan. Gaan DV 'n jaarlikse instelling word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Aah, wat ‘n wonderlike resensie. Dankie Martha. Julle 3 juffies het my dag opgehelder. ‘n Plesier om julle te huisves. Ons sien weer.

Chrissie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastiese waarde vir geld. Ons het absoluut heerlik gebly. Die woonstel is baie groter as wat ons verwag het en silwerskoon. Sal vir seker weer hier oorbly en ook ander mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Hallo Chrissie. Baie dankie dat jy ons resensie voltooi het. Dit maak my so gelukkig as ons gaste lekker gebly het. Groot waardering daarvoor. Mooi bly. Groete, Glynn.

Loraine C
1 nag
4.8
Feb 2023

Ruim sentraal geleë akkommodasie. 3 On Nebraska is ruim, skoon en netjiese akkommodasie met al die noodsaaklikhede wat nodig is om verblyf gerieflik te maak. Gerieflik dat albei kamers toegangsdeure tot badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Glynn
3 On Nebraska
Baie dankie vir jou mooi resensie Loraine - dit word opreg waardeer. Dankie dat julle ook ons verblyf in perfekte toestand gelos het - ons het getwyfel of julle daar geslaap het. Sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom. Mooi bly. Groete. Glynn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f4dfafe9b87c133496d15d32eb0892697b66a2fc16bf401250f4e6427af6ea39b940756b9393890bad95ee5b48f94d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang