Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 On Nebraska

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

3 On Nebraska is op die eienaar se eiendom geleë in Stellenridge, Bellville. Die eiendom is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. In die leefarea is 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met OVHD-kanale.

Die groot onderdakstoep het 'n Weber-braai, tafel met 4 stoele.

Die woonstel is naby groot winkelsentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe is net 13 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan D
Saam met vriende
5.0
Ons het veilig gevoel en lekker geslaap. Alles wat nodig is, was beskikbaar en netjies. Ons sal weer daar bly.
Jan 2024
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable, clean and safe. We had a nice stay, but the stairways were a bit of a challenge. Recommendation: The apartments had only on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Riana M
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en gerieflik met billike prys. Baie lekker gebly. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Gehelp om bagasie bo te kry. Saterdagoggend daar...
Sien meer
Nov 2023
Nelri T
Gesin met tieners
5.0
'n Pragtige, lekker plekkie met die wonderlikste atmosfeer - binne en buite! Glynn en haar man is twee juwele - opregte, warm mense! Dit was 'n voorre...
Sien meer
Okt 2023
Jolene D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en bekostigbaar. Baie lekker gebly, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 On Nebraska het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f4dfafe9b87c133496d15d32eb0892697b66a2fc16bf401250f4e6427af6ea39b940756b9393890bad95ee5b48f94d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang