3 On Nebraska
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale.
Die groot onderdakstoep het 'n Weber-braai en 'n tafel met 4 stoele.
Die woonstel is naby groot winkelsentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe is 13 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Glynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 On Nebraska het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap