Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Serifos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kirschen C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantastiese wegbreek. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel. Moenie praat van al die lekkernye nie. Sjoe! Wat 'n fantastiese wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

We had the most amazing stay celebrating our anniversary weekend. Carol-Anne is just the best person and really got us excited because she is so super friendly and helpful. The house is so nice and clean and everything was absolutely perfect! I would recommend them to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol-Anne
3 on Serifos
Thank you for the awesome review, Roxy. It was a pleasure hosting you. See you back soon.

Louise L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Heerlike naweekwegbreek. Ons kon heerlike gesinstyd spandeer in die skoon en netjiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Die huis was lieflik en verwelkomend. Carol-Anne verseker dat alles so maklik moontlik is vir jou van arrivering tot uitkloktyd. Die area is stil en rustig en lekker naby aan alle winkels. Baie beïndruk met die eienaar se kommunikasie. Alles is maklik uiteengesit. Vriendelike en flinke diens gekry. Heerlike bederfies op die kombuistafel was 'n groot verassing. Die huis het 'n inverter, so nooit was mens net in die donker gelaat nie. Sal dalk net voorstel vir ekstra liggies in die kamers, veral bo in die loft. Die geriewe is wonderlik en die kombuis het alles gehad wat ons nodig het. Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carol-Anne
3 on Serifos
Baie dankie vir jou terugvoer en jou voorstelle Ursula. Ons sal verseker aandag daaraan gee. Hoop ons sien julle gou weer.

Zahra J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Relaxing. Me and my family loved it. And we really appreciate Carol-Ann she was very helpful and friendly everything was sorted when we got there she even sent a text telling us about the weather. We have no complaints, kids loved it so much that they said "mommy we want to come back". So I will definitely recommend my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantastic, amazing and awesome. We were greeted with a friendly lady. There was an accident on the West Coast road which caused us to take a detour via Darling, but the owner stayed in contact with us throughout. We only got to our destination at round about 20h30 instead of 19h00 and offered us to leave later than 11h00 on the Sunday. The indoor braai gave a nice cozy atmosphere. They even left cleaning agents, toilet paper and more. I will definitely refer friends and family to this place. I thank you once again for this wonderful experience with our German friend. She was definitely impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2022

Goed ingerig en lekker gebly maar lawaaierig oor Kerstyd. Die plekkie is gemaklik en goed ingerig. Die inverter vir TV en DStv en lig help baie. Netjies en skoon maar mis 'n broodrooster ("toaster") en steakmesse. Bure baie lawaaierig oor Kerstyd maar eienaar dadelik aangespreek nadat dit onder haar aandag gebring is. Kan ook dalk WiFi oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gaynor W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Dit was 'n baie lekker en rustige kuier weg van die huis. Met ons koms was ons baie goed ontvang en Carol-Ann was gereeld in kontak voor ons inboek het en met die dag van uitboek. Sy is 'n super gasvrou en ons het regtig puik diens ontvang. Die plekkie was netjies en ons kon alles maklik vind. Ons kuier was baie lekker en ek sal beslis weer in die toekoms hierdie huis boek. Baie dankie vir 'n lekker naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Tastefully decorated home makes for a very comfortable stay. The house has everything we needed to make our stay as comfortable as possible. It is immaculate inside and the owners were very professional and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

It was home away from home - we had a fun, relaxing weekend. We were warmly welcomed by the hosts - with a few treats - that was so cute of them. The location is perfect to get a few steps in, to the beach and restaurant's.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol-Anne
3 on Serifos
Hey Lesley, Thank you for your review, we appreciate it. We are glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon. Stay safe. Cobus and Carol

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serifos-keeromstraat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a48898036a0d03c9b4f0500d66d0696ea2ae570a9d392fa1d6479f1fefef876d848c21027f9a4cfcee3f78f93f5a585f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 Serifos Close Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.047429466885 18.049557747476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang