Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Serifos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir 3 on Serifos
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kirschen C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirschen C

Fantastiese wegbreek.

Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel. Moenie praat van al die lekkernye nie. Sjoe! Wat 'n fantastiese wegbreek!

Roxy B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy B

We had the most amazing stay celebrating our anniversary weekend.

Carol-Anne is just the best person and really got us excited because she is so super friendly and helpful. The house is so nice and clean and everything was absolutely perfect! I would recommend them to everyone.

3 on Serifos se terugvoer

Thank you for the awesome review, Roxy. It was a pleasure hosting you. See you back soon.

3 on Serifos
Louise L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Heerlike naweekwegbreek.

Ons kon heerlike gesinstyd spandeer in die skoon en netjiese huis.

Ursula V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V

Die huis was lieflik en verwelkomend. Carol-Anne verseker dat alles so maklik moontlik is vir jou van arrivering tot uitkloktyd. Die area is stil en rustig en lekker naby aan alle winkels.

Baie beïndruk met die eienaar se kommunikasie. Alles is maklik uiteengesit. Vriendelike en flinke diens gekry. Heerlike bederfies op die kombuistafel was 'n groot verassing. Die huis het 'n inverter, so nooit was mens net in die donker gelaat nie. Sal dalk net voorstel vir ekstra liggies in die kamers, veral bo in die loft. Die geriewe is wonderlik en die kombuis het alles gehad wat ons nodig het. Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad.

3 on Serifos se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en jou voorstelle Ursula.
Ons sal verseker aandag daaraan gee.
Hoop ons sien julle gou weer.

3 on Serifos
Zahra J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahra J

Relaxing.

Me and my family loved it. And we really appreciate Carol-Ann she was very helpful and friendly everything was sorted when we got there she even sent a text telling us about the weather. We have no complaints, kids loved it so much that they said "mommy we want to come back". So I will definitely recommend my friends and family.

Juanita L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Fantastic, amazing and awesome.

We were greeted with a friendly lady. There was an accident on the West Coast road which caused us to take a detour via Darling, but the owner stayed in contact with us throughout. We only got to our destination at round about 20h30 instead of 19h00 and offered us to leave later than 11h00 on the Sunday. The indoor braai gave a nice cozy atmosphere. They even left cleaning agents, toilet paper and more. I will definitely refer friends and family to this place. I thank you once again for this wonderful experience with our German friend. She was definitely impressed.

Jacolien B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacolien B

Goed ingerig en lekker gebly maar lawaaierig oor Kerstyd.

Die plekkie is gemaklik en goed ingerig. Die inverter vir TV en DStv en lig help baie. Netjies en skoon maar mis 'n broodrooster ("toaster") en steakmesse. Bure baie lawaaierig oor Kerstyd maar eienaar dadelik aangespreek nadat dit onder haar aandag gebring is. Kan ook dalk WiFi oorweeg.

Gaynor W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor W

Dit was 'n baie lekker en rustige kuier weg van die huis.

Met ons koms was ons baie goed ontvang en Carol-Ann was gereeld in kontak voor ons inboek het en met die dag van uitboek. Sy is 'n super gasvrou en ons het regtig puik diens ontvang. Die plekkie was netjies en ons kon alles maklik vind. Ons kuier was baie lekker en ek sal beslis weer in die toekoms hierdie huis boek. Baie dankie vir 'n lekker naweek!

Kim M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim M

Tastefully decorated home makes for a very comfortable stay.

The house has everything we needed to make our stay as comfortable as possible. It is immaculate inside and the owners were very professional and very accommodating.

Lesley J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley J

It was home away from home - we had a fun, relaxing weekend.

We were warmly welcomed by the hosts - with a few treats - that was so cute of them. The location is perfect to get a few steps in, to the beach and restaurant's.

3 on Serifos se terugvoer

Hey Lesley,

Thank you for your review, we appreciate it. We are glad that you enjoyed your stay with us.

Hope to see you back soon. Stay safe.

Cobus and Carol

3 on Serifos
Marie T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Was heerlik.

Verblyf was skoon en ruim. Gebied was veilig. Braaigeriewe 'n wins. Baie lekker gerus.

Janine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Baie aangenaam.

Daar kort net 'n toaster in woonstel en skottelgoedwasser werk nie.

Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

We had a wonderful time.

We received a welcome gift and we could wash our clothes before going home.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serifos-keeromstraat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a48898036a0d03c9b4f0500d66d0696ea2ae570a9d392fa1d6479f1fefef876d848c21027f9a4cfcee3f78f93f5a585f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 Serifos Close Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.047429466885 18.049557747476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang