Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Serifos

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serifos-keeromstraat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 on Serifos is 'n gerieflike selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Langebaan.

Die ruim huis het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers op die grondvloer het dubbelbeddens. Die derde slaapkamer is bo in 'n ruim solderkamer en het ook 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. 'n Stel beddegoed en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en strykyster is beskikbaar. Die huis het ook 'n binnebraai in die eetkamer.

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale.

Langebaan Holiday House is 700 m vanaf die Laguna Mall met verskeie winkels en restaurante en 1,7 km vanaf Club Mykonos met swembaddens en strande asook die Mykonos Casino.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir 3 on Serifos
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carol-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Serifos-keeromstraat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Serifos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Serifos-keeromstraat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a48898036a0d03c9b4f0500d66d0696ea2ae570a9d392fa1d6479f1fefef876d848c21027f9a4cfcee3f78f93f5a585f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 3 Serifos Close Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.047429466885 18.049557747476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang