3 Palms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Erna B - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige, veilig en bekostigbaar.
3 Palms se terugvoer
Dankie, julle was super gaste.
Franscois B - Jun 2024
Algehele gradering
Great!
Michelle N - Apr 2024
Algehele gradering
Exceptional, amazing, safe and comfortable.
3 Palms se terugvoer
Thank you, Michelle. Your review is highly appreciated and it was nice having you here.
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier, sal weer daar kuier.
3 Palms se terugvoer
Julle was lekker gaste en het die woonstel pragtig netjies agtergelaat. Dankie.
Monique K - Feb 2024
Algehele gradering
Juweel naby die strand.
Lees meer3 Palms se terugvoer
Baie dankie, Monique Kotze, julle was goeie gaste en dit was aangenaam om julle hier te gehad het.
Zirkea V - Jan 2024
Algehele gradering
Oom Willie en tannie Martie is wonderlike en dierbare mense wat altyd seker gemaak het.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie
Martin H - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker geble, en sal dit weer doen as die geleentheid kom.
3 Palms se terugvoer
Bly om te hoor.
Xavier H - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties gewees.
3 Palms se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Douglas M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay.
3 Palms se terugvoer
Thank you Douglas, but the WiFi was not installed.
Barbara A - Des 2023
Algehele gradering
Nice start to our vacation.
3 Palms se terugvoer
Thank you so much. It was nice having you here.
Busi K - Okt 2023
Algehele gradering
Our stay at 3 Palms was enjoyable and the owners are friendly.
Geralene V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Brenda D - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend, uitstekende omligging. Beste diens.
3 Palms se terugvoer
Dankie julle.
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, als wat jy nodig het.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie julle was aangename gaste. Kom kuier weer vir die volgende groot vis
Annamarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike mense, rustig en onspannend.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie aan julle wat ons besoek het. Groete
Louis V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het die verblyf waarlik terdeë geniet.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier ons het julle geniet.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik, stil en rustig.
Wayne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker vakansie by die see. Al was die weer nie lekker nie het ons baie lekker gebly.
3 Palms se terugvoer
Dankie dit was lekker om julle hier te ontvang het. Groete
Sonja D - Mrt 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plek met mense wat die sout van die aarde is. Beslis 'n gunsteling!
3 Palms se terugvoer
Dankie, julle word waardeer.
Charles Q - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, safe.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie, dit word waardeer.
Lizanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
3 Palms se terugvoer
Dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Leanne C - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful, peaceful place.
3 Palms se terugvoer
Thank you Leanne it was nice having you and your family here
Karien P - Jan 2023
Algehele gradering
Heeltemal te kort, maar geen tekort.
Lees meer3 Palms se terugvoer
Dankie Karien, dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.
Giovanni N - Jan 2023
Algehele gradering
Hierdie woonstel verdien 'n 20 uit 10.
3 Palms se terugvoer
Dankie Giovani. Julle was lekker gaste
Jessica N - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf naby hospitaal.
Hester S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik en die buurt is baie stil en rustig.
3 Palms se terugvoer
Sundwich Port-swemstrand beskik ook oor lewensredders en daar is ook 'n getypoel vir die kleintjies. Die ander strande is net so mooi.
Dirk F - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.
3 Palms se terugvoer
Baie dankie
Natasha P - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Kotie V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Pragtige mense. Lekker vakansie. Regtig aanbeveel.
Morgan M - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Aletta F - Okt 2022
Algehele gradering
Voel welkom en plek is netjies.
Juanita P - Okt 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Justin L - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Thobekile M - Sep 2022
Algehele gradering
Place was perfect for visiting.
3 Palms se terugvoer
Thank you Thobekile. Willie and Martie
Wouter Taljaard T - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige gebied, skoon lug en pragtige omgewing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang