Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Palms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir 3 Palms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erna B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Rustige, veilig en bekostigbaar.

Heerlike rustigheid.

3 Palms se terugvoer

Dankie, julle was super gaste.

3 Palms
Franscois B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois B

Great!

The stay was awesome and close to everything. We will definitely stay there again.

Michelle N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Exceptional, amazing, safe and comfortable.

3 Palms is a little paradise on its own. The hosts were exceptionally amazing and welcomed our fur babies and parrot with open arms. The place was very cosy and comfortable. All our needs were taken care of. I highly recommend this little haven surrounded by beautiful plants and mosaic creations done by the host herself.

3 Palms se terugvoer

Thank you, Michelle. Your review is highly appreciated and it was nice having you here.

3 Palms
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Lekker gekuier, sal weer daar kuier.

Oom and Tannie is dierbare mense. Laat jou voel soos familie. Netjies, loop afstand vanaf see.

3 Palms se terugvoer

Julle was lekker gaste en het die woonstel pragtig netjies agtergelaat. Dankie.

3 Palms
Monique K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Juweel naby die strand.

Ek sal beslis die plekkie aanbeveel vir enige iemand. Dit is stunning daarso, die verwagting is presies. Dit is rustig en gemaklik, dit voel net tuis. Die gasvryheid en verwelkoming is uitstekend. Die plekkie is baie netjies en mooi. Die plekkie is puik ingerig en alles is daar wat jy dalk nodig kan hê. Naby die see. Naby winkeltjies. Naby eetplekke. Die plekkie is stap afstand van 'n baie lekker swemstrand waar ons meestal ons sonnige dae spandeer het. Wil net namens ons almal wat by die plekkie gebly het baie dankie sê. Dit was die lekkerste wegbreek wat ons gehad het in 'n baie lang tyd. Ons maak definitief weer so.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie, Monique Kotze, julle was goeie gaste en dit was aangenaam om julle hier te gehad het.

3 Palms
Zirkea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirkea V

Oom Willie en tannie Martie is wonderlike en dierbare mense wat altyd seker gemaak het.

Fantastiese vakansie.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie

3 Palms
Martin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Lekker geble, en sal dit weer doen as die geleentheid kom.

Ek was daar omdat ek 'n rustige naweek wou hê, en ek het dit ook gekry.

3 Palms se terugvoer

Bly om te hoor.

3 Palms
Xavier H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier H

Fantasties gewees.

Dit was rerag baie lekker en die gasheer en sy vrou het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

3 Palms se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

3 Palms
Douglas M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M

Very pleasant stay.

Nice friendly couple. The unit has all that is needed. They change the towels daily and install WiFi.

3 Palms se terugvoer

Thank you Douglas, but the WiFi was not installed.

3 Palms
Barbara A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara A

Nice start to our vacation.

We enjoyed our stay at 3 Palms. The owners were friendly, helpful and made us feel welcome. The beach is within walking distance and the area felt safe. We highly recommend this property.

3 Palms se terugvoer

Thank you so much. It was nice having you here.

3 Palms
Busi K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busi K

Our stay at 3 Palms was enjoyable and the owners are friendly.

Our stay at 3 Palms was good. The owners are friendly and very helpful. We enjoyed being there.

Geralene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geralene V

Wonderlik.

Wondelike mense. Loopafstand na strand, winkels, en restaurante.

Brenda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Dit was asemrowend, uitstekende omligging. Beste diens.

Oom Willie and tannie Martia het ons so mooi verwelkom en ons onmiddellik tuis laat voel. Hul ook uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom met al ons behoeftes, ons motor het probleme gegee en hul het ook daarmee gehelp. Sal enige tyd weer daar bespreek, vriendelike en gasvrye 2 mensies. Waardeer jul gasvryheid baie.

3 Palms se terugvoer

Dankie julle.

3 Palms
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Waarde vir geld, als wat jy nodig het.

Netjies, skoon, vriendelik, alles wat mens nodig het. Oom en tannie is baie gasvry. Ons sal beslis weer kom kuier.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie julle was aangename gaste. Kom kuier weer vir die volgende groot vis

3 Palms
Annamarie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Wonderlike mense, rustig en onspannend.

Oom Willie en tannie Marie is twee pragtige eienaars van die plekkie en het ons vriendelik verwelkom. Alles was reg vir ons, die verblyf was skoon, netjies en tenvolle toegerus. Dis loopafstand van die strand, maar tog rustig en stil. Ons het dit werklik baie geniet. Ek beveel met 'n geruste hart enige een aan om die juweel plekkie te besoek.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie aan julle wat ons besoek het. Groete

3 Palms
Louis V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ons het die verblyf waarlik terdeë geniet.

Die was die eerste keer wat ons van LekkeSlaap gebruik gemaak het. Die plekkie was netjies en skoon en alles wat mens kan benodig van glase tot 'n strykyster en braaibtang. Alles daar. Ek sal definitief weer LekkeSlaap kontak om weer die plekkie te boek. Uitstekend.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier ons het julle geniet.

3 Palms
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Wonderlik, stil en rustig.

Wonderlike mense, lekker blyplek en baie rustig. Sal 3 Palms vir enige een aan beveel. Baie dankie vir die geleentheid om die tyd daar te geniet.

Wayne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Lekker vakansie by die see. Al was die weer nie lekker nie het ons baie lekker gebly.

Willie en Martie is hartsmense en het uit hul pad gegaan om seker te maak alles is reg. Ons sal baie beslis weer daar vakansie gaan hou. Mooi see-uitsig en baie rustig.

3 Palms se terugvoer

Dankie dit was lekker om julle hier te ontvang het. Groete

3 Palms
Sonja D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Juweel van 'n plek met mense wat die sout van die aarde is. Beslis 'n gunsteling!

Willie en Martie is baie gasvrye mense. Het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die plekkie is 'n aangename verrassing en baie lekker gelee.

3 Palms se terugvoer

Dankie, julle word waardeer.

3 Palms
Charles Q - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles Q

Clean, comfortable, safe.

We absolutely enjoyed our time at 3 Palms! It's spacious, clean and a really pleasant place to stay! The hosts are very welcoming and made sure we had everything for our stay! Will definitely book again next time when we're in the area! Even my Jack Russell felt at home and happy!

3 Palms se terugvoer

Baie dankie, dit word waardeer.

3 Palms
Lizanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanie S

Wonderlike wegbreek.

Die plekkie is skoon, netjies en lekker ruim. Dit is so stil en rustig en baie veilig. Die braai area is 'n lekker kuier area waar jy lekker kan ontspan. Oom Willie en tannie Martie, dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

3 Palms se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

3 Palms
Leanne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C

Wonderful, peaceful place.

I had a great time with my family. Willie and wife Martie gave us an awesome welcome and made sure we were OK. Lovely place to get some peace, really enjoyed it.

3 Palms se terugvoer

Thank you Leanne it was nice having you and your family here

3 Palms
Karien P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Heeltemal te kort, maar geen tekort.

Ons oorspronklike bespreking by 'n ander instansie is onverwags, minder as 'n maand voor ons beplande vertrekdatum, gekanselleer. Dié het tot gevolg gehad 'n ligspoed-soektog na 'n alternatief, en met die hulp van Jason is daar uiteindelik 'n rits opsies in my inboks. Daar is besluit om maar bietjie verder Suid te ry na 3 Palms toe - 'n besluit wat ons geensins spyt is oor nie! Stapafstand van die beeldskone strand, met 'n vlak getypoel waarin mens en kleinding rustig kan baljaar, het ons ingeklok by die klein juweel van 'n blyplekkie. Waarde vir geld en selfs al het ons daar opgedaag met 'n ongewone groot voertuig is daar spoedig 'n plan gemaak. Selfoonsein kan soms bietjie branderplank ry, maar mens gaan nie soontoe om op Facebook te lê nie, mens gaan om op die sonnige sand langs die water te lê of, selfs beter, om tussen die branders te baljaar. 3 Palms is deur en deur die moeite werd. Dit loop oor van gasvryheid en sal nie teleurstel nie.

3 Palms se terugvoer

Dankie Karien, dit was 'n plesier om julle hier te gehad het.

3 Palms
Giovanni N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanni N

Hierdie woonstel verdien 'n 20 uit 10.

Wil net dankie sê vir Oom Willie en Tanie Martie vir hul gasvryheid. Woonstel is baie goed ingerig met alles wat jy gaan benodig weg van die huis af. Alle toebehore was in puik kondisie en goeie werkende toestand. Ek gaan definitief weer terug na 3 palms. Dit was 'n wonderlike vakansie.

3 Palms se terugvoer

Dankie Giovani. Julle was lekker gaste

3 Palms
Jessica N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica N

Verblyf naby hospitaal.

Familie wat besoektye naby die hospitaal wou wees.

Hester S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Heerlik en die buurt is baie stil en rustig.

Ons het lekker gebly en Oom Willie en Tannie Martie is baie gasvry en behulpsaam. Ons kon nie die klein kinders in die see by 3 Palms laat swem nie en het elke dag gery na 'n veiliger swemstrand, maar omdat die verblyf so bekostigbaar is, het ons glad nie omgegee om ekstra te ry nie.

3 Palms se terugvoer

Sundwich Port-swemstrand beskik ook oor lewensredders en daar is ook 'n getypoel vir die kleintjies. Die ander strande is net so mooi.

3 Palms
Dirk F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Baie goed toegerus. Alles wat julle nodig het sal daar wees.

3 Palms se terugvoer

Baie dankie

3 Palms
Natasha P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Very comfortable stay.

It was such a relaxing stay for us. A home away from home. The hosts are very friendly and welcoming. Will definitely recommend 3 Palms to family and friends.

Kotie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Pragtige plekkie. Pragtige mense. Lekker vakansie. Regtig aanbeveel.

Sal dit aanbeveel gasvryheid en pragtige netjiese plek en rustig.

Morgan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M

Lovely.

Friendly and very helpful.

Juanita P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P

Beslis die moeite werd.

Die plekkie was baie netjies en ons het niks meer nodig gehad nie. Die oom en tannie was baie vriendelik en ek sal beslis weer terug gaan. Baie dankie vir 'n baie lekker week se kuier by oom-hulle.

Aletta F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F

Voel welkom en plek is netjies.

Eienaars het ons ingewag en welkom laat voel. Plek is netjies en rustig. Het dit baie geniet.

Justin L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L

Excellent.

I would recommend this stay to families, friends. It's a lovely place.

Thobekile M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobekile M

Place was perfect for visiting.

The place was very neat. Had all needs for the kitchen. It is good for couples, whole family. Next to the beach.

3 Palms se terugvoer

Thank you Thobekile. Willie and Martie

3 Palms
Wouter Taljaard T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter Taljaard T

Rustige gebied, skoon lug en pragtige omgewing.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam, pragtige tuin waar ons kon ontspan. Stap afstand na skoon strand!

Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 5)
Vanaf R590
R590 R472
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015bff2bedf96e467fea54e22c7c576ef335485d86c53ec38406ac53850b0905fb43024699223cc3a096b5ae79dc3ec88fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R590 nouVanaf R472 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 31 Station Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6666821 30.5074658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang