Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Palms

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2024 tot 28 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

3 Palms is 'n bekostigbare selfsorgwoonstel in Sunwich Port en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die eenheid is binne maklike bereik van strande, restaurante en winkelsentrums.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Dit lei na 'n toegeboude stoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor die see en tuin. Die aparte badkamer het 'n stort en wasbak, en die toilet is apart. Linne en badhanddoeke word voorsien vir al die beddens.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n dubbelslaapbank en enkelbed. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n beskutte houtdek met nog braaigeriewe.

Die agterdeur bied toegang tot die buite-area met 'n ingeboude braai, 'n piekniektafel en daar is tafels en stoele in die tuin vir gaste om die ontspan en die vars lug te geniet. Daar is 2 JoJo-tenks en gratis, veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco J
5.0
Puik sien hul weer. Om by 'n plek te kom en tuis te voel is rarig! Hier was ek dadelik gemaklik en deel van oom Willie se puik en groot dankie.
Okt 2024
Erna B
Gesin met tieners
5.0
Rustige, veilig en bekostigbaar. Heerlike rustigheid.
Jun 2024
Franscois B
Saam met lewensmaat
5.0
Great! The stay was awesome and close to everything. We will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Michelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional, amazing, safe and comfortable. 3 Palms is a little paradise on its own. The hosts were exceptionally amazing and welcomed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Sonja V
5.0
Lekker gekuier, sal weer daar kuier. Oom and Tannie is dierbare mense. Laat jou voel soos familie. Netjies, loop afstand vanaf see.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stasieweg 31, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015bff2bedf96e467fea54e22c7c576ef335485d86c53ec38406ac53850b0905fb43024699223cc3a096b5ae79dc3ec88fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 31 Station Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6666821 30.5074658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang