3 Pentelbury
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentelbury 3, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 Pentelbury is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kusdorp Strand. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Hierdie knus woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank vir 2 gaste. Die sitarea het 'n slaapbank geskik vir 'n kind, 'n koffietafel, 'n verwarmer en 'n TV. Daar is ook 'n omsetter wat die TV en DStv aanhou tydens kragonderbrekings.
Die leefarea lei na die balkon en spog met 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan visvang, verskeie restaurante besoek en fietsry in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trudi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pentelbury 3, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Pentelbury het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pentelbury 3, Pickle-straat 14, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang