Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Redwood Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir 3 Redwood Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Gemaklik.

Baie lekker en rustig.

Sarel J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

Skoon, netjies en als wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf.

Nolan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan B

Good.

Good, we couldn't hang clothes outside as we were not shown where to hang them.

Saritha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saritha T

Kuier was ok net vir slaap.

Ons het baie lekker gebly. Ek dink die plek moet bietjie opgegradeer word met die nodige, soos TV. Daar is geen WiFi nie. Die kanale op TV is gewone kanale. Die ketel ens.

Fanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Uitstekende waarde vir geld.

Ons was in Jeffreys vir 'n familiesamekoms en het omtrent net daar geslaap, maar dit was alles wat ons nodig gehad het. Sal dit weer doen.

Nopasika D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nopasika D

Lovely.

Please provide with braai facility.

Sandrie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrie F

Stil.

As jy 'n stil plekkie weg van alles soek, is dit ideaal. Dis net baie warm aangesien die vertilasie verbeter moet word. Die plek kan doen met dakwaaiers. Geen see-uitsig nie, maar baie vriendelike ontvangs en dit is rustig.

Nakita W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nakita W

Baie vriendelike en aangename eienaar. Pragtige verblyf.

Baie dankie! My broer was baie gelukkig daar en ek gaan binnekort kom hallo sê, sodra my trek klaar is.

Stephanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer teruggaan.

Die aktiwiteite op perseel moet net verander word.

3 Redwood Avenue se terugvoer

Hi Stephanie, dankie vir die resensie, laat weet asb watter aktiwiteite u na verwys.

3 Redwood Avenue
Dorothy D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D

Gasvrou was fantasties, huislike atmosfeer, geen tekorte hoegenaamd in eenheid nie.

Sal sommer vir lank daar kon bly, heerlik gewees.

3 Redwood Avenue se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

3 Redwood Avenue
Denver C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver C

Kuier was lekker.

Nog 'n ekstra toilet sal doen.

Kevin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Excellent. Lovely apartment. Fantastic host.

Beautiful apartment. Felt like home. Lovely friendly welcome from Betsie. Wish I could have stayed longer.

Maja T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maja T

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Skoon, netjies, waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorbly Home away from home!

3 Redwood Avenue se terugvoer

Dankie baie vir die mooi boodskap. Ons ontvang julle graag en sommer gou weer.

3 Redwood Avenue
Koos H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos H

Baie netjies en skoon, lekker gebly.

Lekker gekuier. Voertuig parkering onder dak maar voel onveilig aangesien dit 'n oop erf is. Sal 'n aparte braaier verkies.

John S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Uitstekende waarde vir geld.

Netjies, skoon en ruim. Vriendelike ontvangs.

3 Redwood Avenue se terugvoer

Dankie John,
Ons ontvang jou hopelik gou weer.
Groete

3 Redwood Avenue
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b4924ace56b8b84e8060cf756dffc7b78c03556cdce10af61d62d357ec25fe02c44b31a8a021bbd769c11269c8b30b1e813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 3 Redwood Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020573 24.923149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang