3 Redwood Avenue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elsa S - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Sarel J - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en als wat jy nodig het.
Nolan B - Mei 2024
Algehele gradering
Good.
Saritha T - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was ok net vir slaap.
Fanie B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Nopasika D - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely.
Sandrie F - Des 2022
Algehele gradering
Stil.
Nakita W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename eienaar. Pragtige verblyf.
Stephanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer teruggaan.
3 Redwood Avenue se terugvoer
Hi Stephanie, dankie vir die resensie, laat weet asb watter aktiwiteite u na verwys.
Dorothy D - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvrou was fantasties, huislike atmosfeer, geen tekorte hoegenaamd in eenheid nie.
3 Redwood Avenue se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Denver C - Jan 2021
Algehele gradering
Kuier was lekker.
Kevin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent. Lovely apartment. Fantastic host.
Maja T - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
3 Redwood Avenue se terugvoer
Dankie baie vir die mooi boodskap. Ons ontvang julle graag en sommer gou weer.
Koos H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lekker gebly.
John S - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
3 Redwood Avenue se terugvoer
Dankie John,
Ons ontvang jou hopelik gou weer.
Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang