Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Redwood Avenue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elsa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Gemaklik. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Skoon, netjies en als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Good. Good, we couldn't hang clothes outside as we were not shown where to hang them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Kuier was ok net vir slaap. Ons het baie lekker gebly. Ek dink die plek moet bietjie opgegradeer word met die nodige, soos TV. Daar is geen WiFi nie. Die kanale op TV is gewone kanale. Die ketel ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekende waarde vir geld. Ons was in Jeffreys vir 'n familiesamekoms en het omtrent net daar geslaap, maar dit was alles wat ons nodig gehad het. Sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nopasika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Lovely. Please provide with braai facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandrie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Stil. As jy 'n stil plekkie weg van alles soek, is dit ideaal. Dis net baie warm aangesien die vertilasie verbeter moet word. Die plek kan doen met dakwaaiers. Geen see-uitsig nie, maar baie vriendelike ontvangs en dit is rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nakita W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Baie vriendelike en aangename eienaar. Pragtige verblyf. Baie dankie! My broer was baie gelukkig daar en ek gaan binnekort kom hallo sê, sodra my trek klaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer teruggaan. Die aktiwiteite op perseel moet net verander word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolene
3 Redwood Avenue
Hi Stephanie, dankie vir die resensie, laat weet asb watter aktiwiteite u na verwys.

Dorothy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Gasvrou was fantasties, huislike atmosfeer, geen tekorte hoegenaamd in eenheid nie. Sal sommer vir lank daar kon bly, heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolene
3 Redwood Avenue
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b4924ace56b8b84e8060cf756dffc7b78c03556cdce10af61d62d357ec25fe02c44b31a8a021bbd769c11269c8b30b1e813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 3 Redwood Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020573 24.923149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang