Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Redwood Avenue

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

3 Redwood Avenue is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Jeffreysbaai en is 800 m vanaf die strand.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke en waaiers in die somer saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus.

Die sitarea het 'n TV. Ongelukkig is daar geen WiFi of see-uitsig vanuit die eenheid nie.

Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede, soos branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monique D
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese en veilige verblyf! Baie netjiese akkommodasie! Vriendelike en behulpsame verwelkoming. Betsie is dierbaar!
Nov 2024
Elsa S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Baie lekker en rustig.
Sep 2023
Sarel J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf.
Jan 2023
Nolan B
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Good, we couldn't hang clothes outside as we were not shown where to hang them.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Saritha T
Gesin met tieners
4.0
Kuier was ok net vir slaap. Ons het baie lekker gebly. Ek dink die plek moet bietjie opgegradeer word met die nodige, soos TV. Daar is geen WiFi nie. ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 Redwood Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b4924ace56b8b84e8060cf756dffc7b78c03556cdce10af61d62d357ec25fe02c44b31a8a021bbd769c11269c8b30b1e813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Redwood Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020573 24.923149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang