Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Sanche Scottburgh Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 3 Sanche Scottburgh Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Perfect beach vacation!

Perfect location. Very well-appointed accommodation. Fantastic service!

Adélle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adélle V

Bes toegeruste, gerieflike blyplek in die omgewing! Perfek geleë, baie veilig.

Absoluut fantasties!

Anita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Very good accommodation.

Inverter was a great bonus.

Rouchelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rouchelle A

Goeie tye.

Vreeslik lekker en goed toegerus.

Fanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie C

Wonderlik en sal vir seker weer gaan.

Wonderlik en sal vir seker weer gaan. Baie gerieflik met toegang tot die strand.

Erna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P

Beste plek in Scottburgh.

Die woonstel is ruim en is ten volle toegerus. Al die toerusting is van hoogstaande gehalte. Die ligging is perfek, met 'n heerlike kuierstoep, 'n grasperk vir die kinders om bal te skop en 'n paar tree van 'n heerlike strand. Ook stapafstand van die hoofstrand. Veilige parkeerplek vir voertuig in die motorhuis. Ons het ons tydjie baie geniet en sal definitief weer daar bespreek as ons Scottburgh toe gaan.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 1, Sanche Eenheid 3, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed968293cae1a3fc29f94c4416dbde136d60e6f1da36052b0c4d74ab16dc4ea31f911659368c05cf60fd1fd32167a24aa42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Link Road Sanche Unit 3 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.27546834958 30.759065145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang