3 Siesta
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Haidee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Karlien J - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek, skoon, netjies en troeteldiervriendelik.
Marc & Helen S - Nov 2023
Algehele gradering
We loved our stay in a perfect location and will be back.
Marlene V - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerGraeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Pictures don't do it justice.
3 Siesta se terugvoer
Thank you for the kind words, glad you enjoyed your stay, hope you visit soon.
Yvonne O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie.
Carna C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Reinhard F - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adel S - Nov 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Juan N - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful and relaxing accommodation.
Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome experience, a home away from home.
Beryl G - Mei 2021
Algehele gradering
Perfectly equipped and comfortable
Charl M - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, meer as wat ek verwag het.
Lizelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful view and walking distance from the beach.
Gerrie A - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend uitgerus.
3 Siesta se terugvoer
Heerlik om te hoor jy het jou verblyf geniet en goed gerus. Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Ons sien uit na u volgende besoek aan 3Siesta.
Carina J - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte plekkie, perfekte ligging.
3 Siesta se terugvoer
Dankie vir die resensie, wonderlik om te hoor die kinders het hul verblyf geniet. Ons gaste is ons prioriteit en gee ons soveel plesier om te weet dat ons, ons "Happy Place" met ander kan deel.
Anrike V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en goeie diens.
3 Siesta se terugvoer
Bly om te hoor dat u, u verblyf geniet het en op standaard was. Nogmaals dankie dat u die kliptuin omhels. Ons sien uit na u volgende besoek aan 3Siesta
Amelia D - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
3 Siesta se terugvoer
Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. So bly om te hoor dat u troeteldiere hul verblyf geniet het. Ons sien uit daarna dat u in die nabye toekoms 3Siesta besoek.
Chrissie V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.
3 Siesta se terugvoer
Bly om te hoor alles was op standaard. Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas, ons sien uit na u volgende besoek aan 3 Siesta
Gaye H - Jan 2019
Algehele gradering
Very impressed with the personal service and special little touches like the coffee, charcoal etc.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie beïndruk met die persoonlike diens en spesiale klein afrondings soos die koffie, houtskool, ens.
Ons sal beslis weer vir 'n langer verblyf terugkeer - mal oor die tuin en die voëls. Pragtige klein eenheid. Baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
3 Siesta se terugvoer
Good day Gaye,
We are so glad that you enjoyed your stay and appreciated the surroundings, our guests are our priority and we do our best to make you comfortable
and feel at home. We look forward to you visiting us again soon.
Lee - Ann T - Des 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
3 Siesta se terugvoer
Thank you for taking the time to post a review. I am so glad you enjoyed your stay at 3 Siesta. Looking forward to hosting you again in the near future.
Regards,
3 Siesta
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang