Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Siesta

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karlien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike plek, skoon, netjies en troeteldiervriendelik. Goeie ligging, baie netjies onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc & Helen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

We loved our stay in a perfect location and will be back. We loved our stay. There was activity in terms of maintenance work which was quite loud but we also know this is needed. Had our grown-up children and 2 dogs with us. Whilst the children worked, they sat on the verandah looking out over the sea, so simply perfect. A stone's throw from the beach so the dogs were walked twice a day! Great hosts and always available!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Home away from home. Wat 'n wonderlike en gesellige tuiste. Om wakker te word en die see te sien en te ruik op jou voorstoep, was 'n wonderlike belewenis. Dit is nie eens 500m dan is jy by die see. 3 Siesta het alles gebied wat ons nodig gehad het om weg te kom van die normale. Die plekkie is in die hoek en ons het die privaatheid baie waardeer. Ons Staffie kind kon die tyd saam met ons geniet en dit was veilig en baie honde-vriendelik. Haidee was altyd beskikbaar om vrae te beantwoord en ons tot hulp te wees. Sal definitief weer gebruik maak van 3 Siesta.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Pictures don't do it justice. A very pleasant surprise. The rooms are very spacious and spotlessly clean. Located inside a neat and very secure complex. Access to the beach is a short walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haidee
3 Siesta
Thank you for the kind words, glad you enjoyed your stay, hope you visit soon.

Yvonne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjiese akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Baie gerieflike akkommodasie. Baie veilig gevoel. Mooi see-uitsig. Naby aan alles wat jy kan nodig hê. Sal 3 Siesta vir seker in die toekoms weer gebruik asook hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Heerlik. Baie netjies, pragtige huis en baie gemaklike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Goeie ligging, stapafstand van die strand, praktiese eenheid-uitleg met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Tuiste weg van die huis. Baie netjies en gerieflik, goed ingerig en perfekte ligging. Veilig vir troeteldiere, sal beslis ons 'kinders' saamvat vir die volgende kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Beautiful and relaxing accommodation. What a beautiful holiday home. Thank you for the warm welcome. On our next Ballito trip we are going to return to 3 Siesta.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Awesome experience, a home away from home. Haidee and Mike gave personal attention to detail and we felt like we were at home in their lovely 3 Siesta! Our doggies were safe and it is a short walk from the ocean. We loved our stay and will highly recommend this lovey gem to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Haidee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADBLcnyK1w84hLSFfgwpYZDVSzOTBAntA721bzrvJd5r5CVrMHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 76 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518666666667 31.227416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang