3 Siesta
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Siesta is 'n rustige, ruim selfsorgtuinwoonstel in die veilige Siesta-kompleks in Shakas Rock. Thompsonsbaai se strand is oorkant die pad en word maklik via 'n paadjie bereik. Dié strand word reg deur die week deur lewensredders beman en spog met die bekende 100 m Thompsonsbaai-getypoel. Die kompleks is 5 minute se ry van Ballito se middedorp, gewilde restaurante en ander geriewe af.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n uitsig oor die oseaan. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en maak gebruik van die hoofbadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Albei slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers. 'n Dubbel-opblaasmatras kan op versoek in die sitkamer gesit word vir 2 kinders.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, eetgerei, glasware en kookgeriewe. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv-Premium, 'n plafonwaaier en daar is 'n lieflike briesie wat op die meeste dae deur die skuifdeur waai. Dié skuifdeur bied toegang tot 'n tuin wat na die see front. Daar is 'n tafel, bankies, stoele, 'n ingeboude braai en 'n ketelbraai in die tuin en dit 'n bied asemrowende uitsig op die see en die sonsopkoms.
Die Siesta-kompleks is veilig en het 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Haidee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Siesta het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang