Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

3 Sisters Holiday House by Theewaterskloof Country Estate is 'n vier en 'n half-slaapkamerhuis op die private Theewaterskloof-gholflandgoed, net 9 km buite Villiersdorp en bied baie gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die huis bestaan het 4 dubbelslaapkamers en 1 enkelslaapkamer, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer en 'n kombuisie. Die sitkamer is toegerus met genoeg sitplek en die eetkamer het sitplek vir 10 gaste om die eetkamertafel. 'n TV met 'n DVD-speler en DStv word voorsien, gaste moet net hul eie slimkaart saambring. Gaste het ook toegang tot die tuin met 'n sitarea buite by die swembad en braaigeriewe. Let asseblief daarop dat die swembad se seil net vir blare is en dus nie 'n voldoende veiligheidseil is nie. Dit is ouers se verantwoordelikheid om na hulle kinders se veiligheid om te sien.

Theewaterskloof Country Estate is 'n privaat en stil dorpie met 24-uur-toegangbeheer, 'n gholfbaan met 9 putjies, tennisbane, 'n swembad, klubhuis en 'n kroeg. Besoekers aan die landgoed het ook toegang tot 'n strand van 3,5 km lank. Die landgoed kyk oor 'n meer uit en bied 'n ongeëwenaarde leefstyl met die mooiste uitsig op die Franschhoekberge. Gaste kan in die natuur gaan wandel en voëlkyk. Theewaterskloof Country Estate is aan die oostelike oewer van die Theewaterskloofdam geleë waar gaste kan visvang en aan verskeie watersporte kan deelneem.

Villiersdorp is nabygeleë en bied aan gaste die noodsaaklike fasiliteite soos dokters, banke, winkelsentrums, 'n apteek en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Oswald A
Saam met vriende
5.0
I definitely enjoyed it and felt pretty at home. A home well done to the owners. It was fabulous and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Madeleine M
Saam met vriende
5.0
Netjies, lekker kamers, ruim leefarea. Heerlike kuier-area met waskamer waar alle skottelgoed gedoen word. Lekker kaggeltjie vir die koue en groot bra...
Sien meer
Sep 2023
Christo G
Saam met vriende
4.8
Heerlik. Baie, netjies skoon met goeie diens.
Feb 2024
Freddie H
Saam met vriende
4.8
Alles en meer as wat die beskrywing gee. Die huis is baie goed ontwerp en die uitleg werk goed. Dit is windbeskut en jy kan braai al waai die wind sto...
Sien meer
Mrt 2023
Danusha C
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful place and had all the amenities you need. Spacious house with many activities which made it fun. Would have been better if th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5574b018f288c4c23865cebee71bdb68710f3876e963694cade7e08fe4e6e96fb9ebbaf28f187ca5317eb7a253fd8e3255b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 9) 16 5 1 5 89 Theewaterskloof Golf Estate Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 18:00 -34.051752729303 19.286735057831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang