Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 The Beacon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 The Beacon is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito. Hierdie kompleks is net oorkant die pad van die bekende Thompsonsbaai-strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne wat naby die kus wil bly.

Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 2 gemaklike slaapbanke en gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na die goedversorgde tuine.

Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe in die kompleks geniet, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, tennisbane, klimrame vir kinders en onderdakparkeerplek. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot nabygeleë winkelsentrums.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56755afb965a19aa831fa0a9b5268484629912ce6816d447d65fba3311b576ded06b81776ca485d91de718207f0e125c289d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 6) 92 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.520253420828 31.226663359823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang