Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Truinfar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andrea F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker, skoon en vars verblyf. Baie lekker gebly. Lanklaas 'n plek so skoon en vars gesien. Die beddegoed was so vars. Was regtig baie lekker akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
3 Truinfar
Baie dankie Andrea, julle is altyd welkom indien die woonstel beskikbaar is. Ek dra ook jou boodskap oor. Groetnis Leon

Wayne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beste plekkie ooit. Hierdie was een van ons beste blyplekkies van almal. Ek wil weer by dieselfde plek bespreek vir Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. We really enjoyed the place. It was really nice and neat, and the location is great. Loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Lieflike see uitsig, baie netjiese woonstel. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit was uitstekend. Baie dankie vir 'n genotvolle vakansie. Ek sal enige tyd weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Beyond expectation. Very relaxing, very good service, private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tyrone T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Awesome. We had a great time. Close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese plek en goed geleë, met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Dit was 'n lekker blyplek en naby aan die see, en die uitsig is ook mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
3 Truinfar
Goeie dag San-Marie, Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer by Truinfar te verwelkom. Verwys familie en vriende en kwalifiseer vir afslag met julle volgende verblyf. Voorwaardes en terme geld. Truinfar groete Leon

Almadi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Ontspanning. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49719bda8dfc929d939673fbd0349043904611241158aec34a618ecef15dd32509b1dd2dd39fb0407fe2bd613eacb1f9779c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 9 Ellcock Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.08891990053 30.863936360616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang