Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Truinfar

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 R893 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

3 Truinfar is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, Kingsburgh. Dit bied gerieflike verblyf aan 5 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n enkelbed in die leefarea. Daar is 2 badkamers en die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer is en suite en het 'n stort. Beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke en braairooster saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel langs groot vensters wat 'n lieflike uitsig oor die omliggende area bied. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis en gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.

Die area het verskeie winkels sowel as die moderne Galleria-winkelsentrum met 'n aantal winkels, restaurante, 'n fliekteater en 'n ysskaatsbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andrea F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, skoon en vars verblyf. Baie lekker gebly. Lanklaas 'n plek so skoon en vars gesien. Die beddegoed was so vars. Was regtig baie lekker akk...
Sien meer
Jun 2024
Wayne L
Gesin met klein kinders
5.0
Beste plekkie ooit. Hierdie was een van ons beste blyplekkies van almal. Ek wil weer by dieselfde plek bespreek vir Desember.
Apr 2024
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. We really enjoyed the place. It was really nice and neat, and the location is great. Loved every minute of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tyrone T
Saam met vriende
5.0
Awesome. We had a great time. Close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Johan D
Saam met vriende
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie netjiese plek en goed geleë, met pragtige uitsig.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Truinfar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ellcock-weg 9, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49719bda8dfc929d939673fbd0349043904611241158aec34a618ecef15dd32509b1dd2dd39fb0407fe2bd613eacb1f9779c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 9 Ellcock Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.08891990053 30.863936360616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang