30 Chakas Cove
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Stella U - Feb 2024
Algehele gradering
A wonderful stay - and right on the ocean! What a view!
30 Chakas Cove se terugvoer
Thank you for the feedback. At least the people cannot enter the premises. It is a public space and we can only put in a suggestion to the council.
Sakkie J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig!
30 Chakas Cove se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Sakkie. Ons sien uit na jou volgende bespreking.
Ricus N - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en waarde vir geld.
30 Chakas Cove se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, die eenheid is n juweel in ons vakansie verhurings sakkie.
Carol V - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely, restful, and beautiful apartment.
Lees meer30 Chakas Cove se terugvoer
Thank you for the feedback, Carol. I'm truly sorry about your experience. Please remember that we are not a hotel and only provide a starter pack. As the unit is self-catering, guests are expected to provide for themselves. There was a freak storm the night before your arrival, which is why the patio was wet. You could have waited with the inventory list until the next morning after a good night's rest by the ocean.
Clifford B - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome services and beautiful accommodation.
30 Chakas Cove se terugvoer
Thank you for the feedback, can't wait for your next booking.
Francois J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Maryke V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid.
30 Chakas Cove se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die regstelling sal aan LekkeSlaap verskaf word.
Elsie M - Des 2022
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref.
30 Chakas Cove se terugvoer
Baie dankie vir die prys woorde. Ons is baie trots op die eenheid.
Nick S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik lekker.
Fiona V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie ruim en modern. Baie gerieflik. Uitsig pragtig.
Annatjie B - Jan 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time. Accommodation was perfect. Stayed there a few years ago and were determined to go again.
Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en baie gerieflik.
Christie J - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties om so naby die strand met kinders te bly.
Marieza V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lieflike woonstel regoor een van die getypoele.
30 Chakas Cove se terugvoer
Thank you for the lovely review. The flat is being completely revamped in May so will be even better when you book again
Louw W - Okt 2021
Algehele gradering
Eenheid is ruim met baie natuurlike lig. Is uiters goed geleë met ideale see en strand uitsig. 'n Lekker wegbreek is ongelukkig bederf deur konstruksiegeraas vanaf eenheid reg langsaan.
Lees meer30 Chakas Cove se terugvoer
Good afternoon Louw, thank you for your feedback.
Apologies as both myself and the owner were not aware of any construction in the flat next door. We contacted the Body Corporate, and seems they were also not aware. We normally get informed of any major construction work and can then offer alternative accommodation as we manage about 60 units.
Kind Regards
Karen
Tielman M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek met 'n see-aansig.
Anton L - Mrt 2021
Algehele gradering
Everything as expected with a spectacular sea view.
Bertie B - Des 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, omdat ons op die strand was. Dit was net wat ons wou hê.
30 Chakas Cove se terugvoer
Good morning Bertie,
Thank you for your feedback, we did send a plumber in to sort out the plumbing issues.
We look forward to you booking with us again, the flat is undergoing a revamp this year and we are very excited about this.
Kind Regards,
Karen von Wielligh
Franz A - Mrt 2020
Algehele gradering
Very good.
Willem S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer met uitstekende uitsig en ligging.
Janine C - Jan 2020
Algehele gradering
A beautiful view. Safe and quiet surroundings. Awesome stay, will definitely be back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige uitsig. Veilige en stil omgewing. Fantastiese verblyf, sal beslis terug wees.
'n Lugversorging, veral in die slaapkamers, sou waardeer word. Toilette moet met daaglikse skoonmaak ontsmet word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roland B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker, baie mooi uitsig.
Mart V - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat 'n vakansie lekker maak!
Ella D - Aug 2019
Algehele gradering
Wow what an awesome stay!
30 Chakas Cove se terugvoer
Good morning Ella,
Thank you for the wonderful review, we look forward to you booking with us again.
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito
Wilna D - Jun 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Wilna, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Vriendelike Groete Karen von Wielligh
Owen Kevin A - Jun 2019
Algehele gradering
Very impressed.
30 Chakas Cove se terugvoer
Good afternoon Kevin, thank you for your lovely review. We look forward to you booking with us again.
Kind regards,
Karen von Wielligh
Wilma P - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome place will definitely stay there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek, sal beslis weer daar bly.
Awesome en skoon en 'n perfekte uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anton C J L - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeienaand Anton, dankie vir die mooi resensie. Ek stem saam, 'n lekker hout vuur bly die beste.
Groete
Karen
Henriette B - Des 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en baie mooi uitsig.
Rod B - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely apartment with amazing view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig.
Goeie ligging naby die strand met baie doendinge naby. Gasbraai was lekker, maar daar moet asb. instruksies wees oor hoe om dit aan te steek, want ek't myself amper verbrand in die proses.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jenny H - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely location, but neatness and cleanliness can definitely be improved.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging, maar netheid kan beslis verbeter word.
Die tweede badkamer moet uitsorteer word, stortkop te laag, selfs vir 'n kort persoon. Netheid is nie 'n prioriteit nie, en 'n bietjie TLC is nodig in hierdie woonstel. Die ligging was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wim D - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename, ontspanne atmosfeer.
Donna B - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Donna, baie dankie vir die mooi resensie.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito
Elmarie D - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was stunning.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Elmarie,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Net 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om weer van julle te hoor.
Groete Karen @ Chas Everitt Ballito
Wilhelm D - Apr 2018
Algehele gradering
30 Chakas Cove is 'n baie rustige, mooi plekkie om te bly, uitsig is pragtig en naby aan die see.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeienaand Wilhelm
Baie dankie vir u mooi resensie.
Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito
Christine B - Nov 2017
Algehele gradering
Stukkie hemel.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Christine
Dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor
Groete
Karen
Liz L - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Liz,
Baie dankie vir u mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito
Lianda W - Jan 2017
Algehele gradering
We had a fantastic stay. The unit was spacious and well equipped.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Lianda
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om weer van u te hoor in die toekoms.
Groete
Karen von Wielligh
Vivienne L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemiddag Viv
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete, Karen by Chas Everitt Ballito.
Linda G - Apr 2017
Algehele gradering
Op die strand met fantasteise rotspoel waar 'n mens kan snorkel.
30 Chakas Cove se terugvoer
Goeiemôre Linda,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Karen @ Chas Everitt
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang