Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 Chakas Cove

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Stella U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A wonderful stay - and right on the ocean! What a view! The only negative is that on both our stays at 30 Chakas Cove, a group of people meet at the public ablutions on a Saturday and Sunday, and drink alcohol in public, and then become quite rowdy. Maybe have this checked - it could put people off staying there. They do leave before dark, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
30 Chakas Cove
Thank you for the feedback. At least the people cannot enter the premises. It is a public space and we can only put in a suggestion to the council.

Sakkie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plek met die mooiste uitsig! Fantastiese plek! Sal enige tyd weer wil besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
30 Chakas Cove
Baie dankie vir die terugvoering, Sakkie. Ons sien uit na jou volgende bespreking.

Ricus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese ligging en waarde vir geld. Die eiendom is net te goed om waar te wees. Jy het Salt-koffiewinkel by jou hek en die see op jou stoep. Die eenheid is baie goed toegerus en netheid is 'n duidelike prioriteit vir die agente. Rerig nie 'n enkele ding fout met die eenheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
30 Chakas Cove
Baie dankie vir die terugvoering, die eenheid is n juweel in ons vakansie verhurings sakkie.

Carol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lovely, restful, and beautiful apartment. A lovely stay. Only 1 toilet paper for 7 days/nights for 2 people to share? We found the washing machine and stove a little too complicated and struggled to get them both working. The gate and gate remote were not working well. The verandah floor was flooded as the drain was on the wrong side and water could not flow away. After a long 10-hour journey, the last thing we needed to do was go through that inventory list. Otherwise, all fine and we had a lovely restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
30 Chakas Cove
Thank you for the feedback, Carol. I'm truly sorry about your experience. Please remember that we are not a hotel and only provide a starter pack. As the unit is self-catering, guests are expected to provide for themselves. There was a freak storm the night before your arrival, which is why the patio was wet. You could have waited with the inventory list until the next morning after a good night's rest by the ocean.

Clifford B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Awesome services and beautiful accommodation. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
30 Chakas Cove
Thank you for the feedback, can't wait for your next booking.

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Uitstekend. Perfek vir familie wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Pragtige eenheid. Ons het baie lekker gebly, eenheid is groter as wat die foto's lyk, so dis 'n bonus. Die beskrywing koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer is nie reg nie, dis net 'n dubbelbed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
30 Chakas Cove
Baie dankie vir die terugvoer. Die regstelling sal aan LekkeSlaap verskaf word.

Elsie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons verwagtinge is oortref. Besonderse eenheid met luukse afwerking en alles wat mens nodig het. Nie oorvol nie, maar prakties. Alles net soos ons dit graag wou hê. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
30 Chakas Cove
Baie dankie vir die prys woorde. Ons is baie trots op die eenheid.

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik lekker. Die woonstel is pragtig en netjies. Die uitsig oor die see is fantasties. Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Baie ruim en modern. Baie gerieflik. Uitsig pragtig. Meer as genoeg spasie vir gesin van 4. Alles wat jy benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 649
R1 649 R1 402
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 649
R1 649 R1 402
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMmJiNzJjLThhMzQtNDE3MC1hMGUzLWZjNzY5M2Q3YTgxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 649 nouVanaf R1 402 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 43 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514056353325 31.231110692024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang