30 Chakas Cove
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 649R1 402 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
30 Chakas Cove bied selfsorgverblyf in Ballito op die Dolfynkus. Die eenheid het slaapplek vir 4.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers. Die kombuisie het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Verder is daar WiFi en 'n slim-TV en daar is ook 'n kluis in die hoofslaapkamer. Gaste moet met hul eie DStv- en Netflix-rekeninge op die TV gebruik.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is vanaf Maandae tot Saterdae beskikbaar, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, en vee en mop van vloere in. (Dit sluit die was van skottelgoed uit.)
Sommige van ons ander geriewe sluit in: 'n braai-area, gemeenskaplike swembad oorkant die pad en veilige parkeerplek op die perseel.
Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing waaronder die Simbithi Gholfbaan, die Harold Johnson Natuurreservaat, die Dolfynkus se strande, Ndlondlo Reptielpark en Crocodile Creek. Doendinge in die omgewing sluit in swem, branderplankry, visvang, bergfietsry, vlieërbrandderry en Zipline-toere.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 30 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang