Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 Lichtenstein

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vyf uit vyf! Baie mooi, netjiese en veilige verblyf. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie En Lood
30 Lichtenstein
Dit was ʼn voorreg om so ʼn vriendelike, bedagsame en waarderende gas te ontvang. Hoop om jou weer te sien. Lodewyk en Annelie

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ek sou langer bly as ek kon. Dit was fantasties. In al die jare van wegbreek vir 'n paar dae was dit ongelooflik lekker, vreedsaam en waarde vir geld. Lodewyk en Annelie is voortreflike, warm mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Ruim. Lig. Vriendelik. Lae-rentekoers omgewing. Detail om gerieflik te maak is opvallend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker geslaap. Vreeslik mooi area en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. We stayed there 7 years ago and it was wonderful to return again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Highly recommend. Enjoyed our one night stay. Lood and Annelie are very friendly and helpful. Will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie En Lood
30 Lichtenstein
Matthew, it was a privilege to host such friendly and warm-hearted people. Hope to see you again.

Charlotte D
1 nag
5.0
Aug 2024

Vyfster verblyf vir billike prys. Ons is hartlik ontvang deur Annelie en Lood. Ek was verbaas oor hoe goed die eenheid, met net die beste, toegerus was. Annelie dink aan alles. Tot tandepasta en 'n nuwe tandeborsel sou jy joune vergeet. Ons motor kon in die garage staan en daar is "beams" om die eenheid vir absolute veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie En Lood
30 Lichtenstein
Dankie Charlotte. Dit was ons voorreg om julle te ontvang. Sulke besoeke maak die lewe besonders. Besoeke word selde herhaal sodat daar tog ń bietjie sad ook agterbly. Lood en Annelie.

Adrienne V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek het my paar dae in Swellendam vreeslik geniet! Ek het baie lekker gebly by die Spiese. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie En Lood
30 Lichtenstein
Adrienne, dankie vir die waarderende kommentaar. Ons sal julle graag weer ontvang. Julle was besonderse gaste en ons is die bevoorregtes! Looc en Annelie

Nicoline G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige area. Sjokolade op die kussing. Kleingoedjies wat jy dalk mag nodig hê. Resensies is korrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie En Lood
30 Lichtenstein
Nicoline, it was a pleasure to host friendly and considerate people. Hope to see you again. Annelie and Lood

Charlene G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Good value for money and lovely green surroundings. Annelie and Lood were lovely and made us feel very welcome. The place had everything we needed and was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie En Lood Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 425
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lichtensteinstraat 30, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MDcwMDBmLWZkNDYtNGRiYy1iNjdkLTNlNzJjZmU1ZGU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 30 Lichtenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.013845217362 20.457602441311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang