Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on 6th Boston

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 30, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R925 R694 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 on 6th Boston is 'n lieflike gastehuis wat in die hartjie van Boston, Bellville geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien dit naby die sakekern van die noordelike voorstede en net 20 minute se ry na Kaapstad se sakekern is.

Verblyf word in 2 koninggrootte-kamers of 2 koningingrootte-kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Hierdie kamers het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is ook 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord. Gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste is beskikbaar.

Alle gaste het volle toegang tot die verblyf se swembad en braai-area. Hierdie gastehuis is in 'n rustige straat geleë en het oorgenoeg parkeerplek en uitstekende sekuriteit wat 'n veilige omgewing verseker.

Hierdie verblyf bied 'n 24/7 ten volle outomatiese, kontaklose inklokstelsel. Sleutels word elektronies verskaf, en hekke en deure kan met jou selfoon of vingerafdrukke vir lang verblyf oopgemaak word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful. It was absolutely wonderful. Shaun is the best. We had the best experience and they put so much effort into makin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jade A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, every time! This was our second time here and we will definitely be back! I don't have a single thing to complain about. 30 on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Wilmie K
5.0
Gemaklike rustige verblyf. Pragtige plek. Die kamer en badkamer was heerlik ruim en pragtig skoon. Seker een van die gemaklikste beddens waarop ek al ...
Sien meer
Jan 2025
Ronell M
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Very quiet area. Kids enjoyed the pool so much and it's very private. I'll recommend this place to anyone and Shaun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Claudie E
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, gerieflik. Sal beslis weer daar bly. Topgehalte verblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 6de Laan 30, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 30 on 6th Boston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
R 925 R 694
per nag (plek vir 2)
Vanaf R925
R 925 R 694
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 30, Boston, Bellville, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a3f591204b8f4eac3ac8036e3743a1b26ed446f9233c474c4e0c06b89f0ba7bfc70849b2aeeff4f81703b9d9ebf74206eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R925 nouVanaf R694 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 30 6th Avenue Boston 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.897785355217 18.619835617791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang