Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Junction 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atterbury-straat 502, Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 on Junction 502 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Pretoria. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf toeriste óf korporatiewe reisigers aangesien dit naby baie geriewe en besienswaardighede is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Boonop het hierdie spasie 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie woonstel is naby gewilde koffiewinkels asook talle restaurante en winkels. Dit is ook ongeveer 4 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 700 m vanaf Hoërskool Menlo Park en 2 km vanaf Menlyn Maine en die Casino.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Atterbury-straat 502, Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 30 on Junction 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atterbury-straat 502, Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ae35329b6c9e64c499144a47f9b7c786a3bbb179a69fa961ad2224002fca652281d3a896a21d81c0366fd0460a1e7ac3e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 502 Atterbury Street Junction 502 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7709678 28.2640141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang