Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Oatlands Rd Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, in Makhanda (Grahamstad) wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studentedorp, feesstad van heiliges en geleerdes en nou ook bekend as die "Kreatiewe Stad".

Gaste kan kies tussen 4 skoon en privaat gastekamers wat elk sy eie ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en skoon perkallinne het. Die kamers word daagliks deur ons span, Zoleka en Edith, skoongemaak met 'n egte Oos-Kaapse glimlag. Een veilige parkeerplek per kamers, van die straat af, is beskikbaar.

30 on Oatlands is sentraal geleë, minder as 1 km van die sakekern af en bied maklike toegang tot Rhodes Universiteit, St Andrews College en Kingswood College. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink 30 on Oatlands Rd Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMTgxMjUyLWM1YzAtNGUyYy05YzQzLTU1YzM0NmZmMDExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 30 Oatlands Road Oatlands 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.301764 26.520921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang