Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Whites Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en skoon. Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Will recommend anyone to go and experience it. Will return anytime. Everything very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanri W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, rustig en pragtig. Heerlike pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ney Euphrasia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2024

Below average, property is nice though. We stayed in the smallest room 4, the toilet seat was broken, the toilet is squeezed between the wall and the shower, and there was a bad smell coming out of the toilet all the time. We reported it and the caretaker said he was aware of the smell. So why put us in that room still?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Michael V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ordentlike verblyf met gasvryheid. Altyd lekker om hier te bly, mense is vriendelik, hulpvaardig en kamers is netjies. My rolstoel kan oral beweeg en die ontbyt is heerlik. Afdakke is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Friendly staff and clean accommodation. I would recommend this guesthouse to others. The staff was very friendly and the guesthouse was clean. I would recommend this guesthouse to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag
4.4
Jun 2023

Groot, gerieflike kamers. Genoeg ruimte as kinders saam in kamer moet oorslaap. Netjies en skoon. Veilige parkering. Naby skole in Noordelike deel van Bloemfontein.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Home away from home. Gerieflik, mooi en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Ons maak gereeld gebruik van die verblyf en kan dit beslis aanbeveel. Netjiese en veilige verblyf. Ontbyt volgende oggend was heerlik. Sal weer die verblyf bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sj D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekend. Wat 'n verrassing was dit nie gewees nie. Baie netjies en skoon, wonderlike ontbyt die volgende oggend en gasvryheid wat ons lanklaas in SA ervaar het. Enigste bestemming wat ons sal oorweeg wanneer ons weer in Bloemfontein moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

AJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZuhl6vd9tjQiInBTrExHC5aKSLtoxs5S9OiTwiqDijan6w4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 30 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09094625864 26.227376676669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang