Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Whites Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

AJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir 30 on Whites Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en skoon.

Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en baie skoon.

Rosie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie S

Will recommend anyone to go and experience it.

Will return anytime. Everything very neat and clean.

Sanri W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri W

Heerlik, rustig en pragtig.

Heerlike pragtige plek.

Ney Euphrasia M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ney Euphrasia M

Below average, property is nice though.

We stayed in the smallest room 4, the toilet seat was broken, the toilet is squeezed between the wall and the shower, and there was a bad smell coming out of the toilet all the time. We reported it and the caretaker said he was aware of the smell. So why put us in that room still?

Michael V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Ordentlike verblyf met gasvryheid.

Altyd lekker om hier te bly, mense is vriendelik, hulpvaardig en kamers is netjies. My rolstoel kan oral beweeg en die ontbyt is heerlik. Afdakke is 'n wenner!

Marelize R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Friendly staff and clean accommodation. I would recommend this guesthouse to others.

The staff was very friendly and the guesthouse was clean. I would recommend this guesthouse to others.

Lizelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Groot, gerieflike kamers.

Genoeg ruimte as kinders saam in kamer moet oorslaap. Netjies en skoon. Veilige parkering. Naby skole in Noordelike deel van Bloemfontein.

Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Home away from home.

Gerieflik, mooi en baie skoon.

Sonja N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Ons maak gereeld gebruik van die verblyf en kan dit beslis aanbeveel.

Netjiese en veilige verblyf. Ontbyt volgende oggend was heerlik. Sal weer die verblyf bespreek.

Sj D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D

Uitstekend.

Wat 'n verrassing was dit nie gewees nie. Baie netjies en skoon, wonderlike ontbyt die volgende oggend en gasvryheid wat ons lanklaas in SA ervaar het. Enigste bestemming wat ons sal oorweeg wanneer ons weer in Bloemfontein moet oornag.

Denise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Beste gastehuis nog ooit.

Dit is die lekkerste gastehuis waar ons nog gebly het. Ruim, luukse kamers met als wat jy nodig het vanag lugreling tot sagte komberse. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Veilige area met genoeg parkeerplek. Ek sal enige tyd weer hier kom bly.

Deborah S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah S

Lovely place, would stay again.

Everything was great, just the shower door was very skew and it leaked badly.

Stanzé V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanzé V

Vriendelike ontvangs en pragtige kamer.

Filterkoffie in kamer en elektriese kombers was 'n groot bederf! Alles skoon en netjies.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Hallo Stanzé,

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
30 on Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Mathilda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Tevrede met alles.

Skoon, netjies en modern. Heerlike ontbyt en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Hallo Mathilda

Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
30 On Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Garth T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth T

Very pleasant and safe stay

Floor in the room is starting to pick-up.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Good day Garth,

Thank you for the review. We hope to see you again soon, we are currently in progress to fix the wooden floors in that room.

Regards,
30 On Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Mathilda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Baie mooi, moderne gastehuis.

Netjies en skoon kamers. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Heerlike ontbyt wat deel is van die prys.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

More Mathilda

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly jy het dit by ons geniet, hoop om jou gou weer te sien.

Groete
30 On Whites Guesthouse

30 on Whites Guesthouse
Dawn W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Pragtige plek.

Baie baie mooi plek, die personeel was baie vriendelik en tegemoedkomend en die kamer was heerlik ruim en baie mooi. Die ontbyt was verskriklik lekker!

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Hallo Abraham,

Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete
30 On whites Guesthouse

30 on Whites Guesthouse
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Gemaklike oornag-slaapplek wanneer op reis.

Die kamer was skoon en baie modern ingerig. Die matras gemaklik en eetplekke 'n kort aftsand daarvandaan.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Good day,

Thank you for the review. We hope to see you again soon.

Regards,
30 on Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Bart O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bart O

Baie netjiese kamers.

Kliëntediens was puik. Baie luukse en netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Hallo Bart,

Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou gou weer.

Groete,
30 On Whites Guesthouse

30 on Whites Guesthouse
Amore S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amore S

Gemaklik en rustig.

Air-conditioning faulty, but still nice place.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Good day,

Thank you for the review. Sorry, we weren't aware that the aircon is faulty, we will have it fixed immediately.

We are glad you enjoyed your stay.

Regards
30 On Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Deon K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K

Really pleasant.

It is a pity there is no pool.

Ewert B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert B

Ruim kamers. Diens bietjie skraps.

Staf baie vriendelik, maar hulle skitter in hulle afwesigheid meeste van die tyd. Ons was vir twee nagte ingeboek, maar ek moes orals soek vir iemand om die kamer te kom skoonmaak na die eerste aand. Uiteindelik 'n vriendelike persoon opgespoor net voor slaaptyd! So, kon darem koffie drink die volgende oggend. Hulle beskuit is juis so lekker. Ontbyt was nie onaardig nie, maar ook nie skitterend nie. Die kamer het nie 'n venster nie - raak kloustrofobies.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Hallo Ewert,

Ek is bly jy het ons beskuit geniet. Ons sal verseker aandag gee aan alles, die is ons standaard kamer en is ook die enigste kamer wat nie 'n ruit het nie. Indien julle ons weer besoek sal ons seker wees alles is inplek en jy ook eeder in die King kamer sit.

Lekker dag verder.

30 on Whites Guesthouse
Amorine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorine S

Fantasties. Sekerlik een van my 3 beste gastehuise in SA.

Als was net perfek. Ek het met 'n tiener na 'n operasie vir 7 dae daar geslaap. Ons het amper beter diens en hulp en ondersteuning as by die mediese nasorgsentrum ontvang. Die ontbyt is heerlik. Als is spierwit skoon. Baie dankie vir die personeel met hul professionele en innemende diens.

Renchia A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia A

Pragtige, skoon, netjiese oornagverblyf.

Ons het oornagverblyf gesoek tussen Port Alfred en Johannesburg. Dit het aan al die vereistes voldoen. Pragtige, skoon, netjiese oornagverblyf. Veilig. Heerlike ontbyt was ingesluit.

Jacqi D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqi D

Perfect place to relax before heading to the next destination.

Staff and owner welcomed us warmly, rooms were a delight. Beds were comfortable, sheets clean and fresh. Breakfast was tasty. Great experience.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Good day Jacqi,

Thank you for staying with us! We hope to see you again.

Enjoy the rest of your day!
30 On Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Pule N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pule N

Exquisite, classy and hospitable.

I don't usually give feedback, but this place deserves a standing ovation.

30 on Whites Guesthouse se terugvoer

Good day Pule,
Thank you for the review. We hope to see you again soon.
Regards,
30 On Whites Guesthouse.

30 on Whites Guesthouse
Jason W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Stylish guesthouse.

Very stylish guesthouse, comfortable room, lovely breakfast.

Marinus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V

Dit was heerlik, sal enige tyd weer kom. Wens ons kon langer bly.

Alles was skoon en netjies. Ontbyt heerlik. My kinders het dit ook baie geniet. Sal beslis weer besoek.

Cor B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor B

Mooi, modern, gemaklik, lekker ontbyt, spasie in sterk teenstelling met res van Bloem se agteruitgaande infrastruktuur.

Sien sterre.

Hennie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Vriendelike diens in 'n rustige area.

Kamers is mooi toegerus en ons het 'n heerlike ontbyt geniet.

Amorine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorine S

Dit was fantasties.

Lanklaas in so 'n mooi plek gebly. Als was puik en heerlike ontbyt.

Andrew R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Uitstekend.

Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen, uitstekend en smaakvol ingerig. Uitstekende ligging.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZuhl6vd9tjQiInBTrExHC5aKSLtoxs5S9OiTwiqDijan6w4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 30 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09094625864 26.227376676669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang