Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Whites Guesthouse

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf word in smaakvol versierde kamers met lugversorging, ’n snoepkroeg, TV met DStv en gratis WiFi gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n deur wat na die pragtige tuin met ’n fonteintjie lei.

Ander geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, elektroniese kluis vir jou skootrekenaar, haardroër, japonne en ’n werkspasie vir sakereisigers en studente.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Amanda M
Besigheidsreis
5.0
Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik en skoon. Een van die beste gastehuise in Bloemfontein. Veilige area, gerieflik ...
Sien meer
Sep 2024
Rosie S
Besigheidsreis
5.0
Will recommend anyone to go and experience it. Will return anytime. Everything very neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sanri W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en pragtig. Heerlike pragtige plek.
Jun 2024
Michael V
Saam met lewensmaat
5.0
Ordentlike verblyf met gasvryheid. Altyd lekker om hier te bly, mense is vriendelik, hulpvaardig en kamers is netjies. My rolstoel kan oral beweeg en ...
Sien meer
Okt 2023
Marelize R
Besigheidsreis
5.0
Friendly staff and clean accommodation. I would recommend this guesthouse to others. The staff was very friendly and the guesthouse was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

AJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 30 on Whites Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZuhl6vd9tjQiInBTrExHC5aKSLtoxs5S9OiTwiqDijan6w4ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 30 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09094625864 26.227376676669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang