Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 River Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club 30, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

30 River Club is in die River Club geleë in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Die woonstel het 'n buite-eetarea, braaigeriewe en gratis WiFi. Die landgoed bied bykomende geriewe soos 'n tennisbaan en swembad vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 30 River Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annemarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • River Club 30, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 30 River Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club 30, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395703e2313a4092ec924c11b1872061ac35808e5fb58676b00bb4879d7d1f9d77a451106aa16169843303cec67bc7645d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 30 River Club Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.061753322485 23.368607081631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang