Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

300 Pip's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Carl Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vrek lekker! Dit was uit en uit die moeite werd. Netjies, skoon en die ligging is perfek naby alles wat jy kan nodig hê. Loopafstand vir meeste benodighede en die uitsig is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekende plek. Waarde vir geld. Die bly was baie lekker gewees. Die view is uitstekend. Die strand is skoon. Dit is van nou af my blyplek wat ek sal gaan as ek Kaap toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester Elizabeth Stella P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal DV weer daar wil bly. Heerlik gebly, mooiste area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Relaxing, well equipped, well located, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese plek en sal enige tyd weer daar gaan bly en aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Relaxed and safe. I'll book Pips Place over any other self-catering place in Beach Road, Strand. The view is breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragstuk met wonderlike see view. Ons het baie lekker gebly. Ons hoogtepunt was die heerlike koffietjie in die oggend by die groot oop vensters drink en sien hoe die mense oefen en honde loop op die strand, en dan natuurlik die aand afsluit met pragtige sonsondergang en die klanke van die branders. Heerlik geslaap en Hennie was so gaaf om 'n waaier in te sit vir die hitte. Ek het dit vreeslik waardeer. Baie dankie, Hennie. Ons sien jou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Fantastic. Awesome view. Could not ask for any better. Comfortable beds. Will definitely return when in the area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Mooi see-uitsig en gerieflik. Hennie het ons baie welkom laat voel en het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig met gemaklike meubels en 'n goed-ingerigte kombuis. Daar is ook veilige parkering en dit is lekker sentraal geleë. Ons het dit geniet om laat in die aand nog rond te loop op die strand. Die straatligte het alles so mooi verlig. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

Puik. Alle verwagtinge oorskry, dankie Hennie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARCdL19t8jbcmFcYhBMUl652EGDEqFpPOYzhXZwe5DtCHU45GDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang