Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

300 Pip's

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Relaxing, well equipped, well located, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese plek en sal enige tyd weer daar gaan bly en aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Relaxed and safe. I'll book Pips Place over any other self-catering place in Beach Road, Strand. The view is breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragstuk met wonderlike see view. Ons het baie lekker gebly. Ons hoogtepunt was die heerlike koffietjie in die oggend by die groot oop vensters drink en sien hoe die mense oefen en honde loop op die strand, en dan natuurlik die aand afsluit met pragtige sonsondergang en die klanke van die branders. Heerlik geslaap en Hennie was so gaaf om 'n waaier in te sit vir die hitte. Ek het dit vreeslik waardeer. Baie dankie, Hennie. Ons sien jou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Mooi see-uitsig en gerieflik. Hennie het ons baie welkom laat voel en het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig met gemaklike meubels en 'n goed-ingerigte kombuis. Daar is ook veilige parkering en dit is lekker sentraal geleë. Ons het dit geniet om laat in die aand nog rond te loop op die strand. Die straatligte het alles so mooi verlig. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

Puik. Alle verwagtinge oorskry, dankie Hennie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Was lieflik met see-uitsig. Ons het lekker gekuier. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan defnitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlik. Ontspannend. Fantastiese uitsig en ligging. Oom Hennie het ons vriendelik ontvang en te alle tye op hoogte gehou van alle reëlings. Woonstel is netjies met pragtige uitsig oor die see. Gerieflik ingerig en ons het niks kortgekom nie. Sal beslis weer hier kom kuier. Dankie vir die ekstra moeite met die veiligheid van ons sleepwa ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Baie lekker gebly. Baie gerieflik. Die uitsig vanuit die woonstel is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Netjies. Die plek is baie goed geleë, baie netjies en Hennie laat 'n ou onmiddelik tuis voel. As ek iets moes sleg uitwys, is dat ons vir werk moes reis, en die WiFi vang net in die slaapkamers op. So werk in die leefarea waar die uitsig is, was so bietjie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARCdL19t8jbcmFcYhBMUl652EGDEqFpPOYzhXZwe5DtCHU45GDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang