Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

300 Pip's

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

300 Pip's is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die Pip's Place-gebou in Strand met 'n volle see-uitsig. Die Pip's Place-gebou is oorkant die hoofswemstrand en 'n entjie van winkels, restaurante en ander geriewe af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwasse gaste en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is beskikbaar in die leefarea vir een kind van 10 jaar en jonger.

Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die sitkamer het 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

'n Aangewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Die gebou het 'n hysbak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 300 Pip's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 300 Pip's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, 300 Pips Place, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARCdL19t8jbcmFcYhBMUl652EGDEqFpPOYzhXZwe5DtCHU45GDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 135 Beach Road 300 Pips Place 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11287 18.82255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang