Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VB Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VB Escape is 'n selfsorg-gastesuite met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Brenton On Lake, Knysna, Wes-Kaap geleë is. Dit is 'n ideale verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek maar steeds naby die strandmeer, see en woud is.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders van 6 jaar of jonger. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbank vir 2. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, 'n TV en 'n net-kind-rusbank vir 2. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n patio wat met buitemeubels en braaigeriewe ingerig is.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die privaat, omheinde tuin. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir VB Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink VB Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1acdf83643976cd024cd31da4795a2a13310fde5464762d182aed9533a03efaf73d62b94ef795c92be5139b10c902f7ff25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 301 Steenbras Avenue Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058632323709 23.022569939404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang