Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VB Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VB Escape is 'n selfsorg-suite met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in in Brenton On Lake, Knysna in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek wat steeds naby die strandmeer, see en woud is.

Dié suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders wat 6 jaar of jonger is. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n enkelslaapbank vir kinders. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die privaat en omheinde tuin. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Samantha S
5.0
Lovely hosts and accommodation. Cottage was well equipped and comfortable. Hosts were very helpful. Hope to stay with you again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marguerite C
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die wonderlikste verblyf ooit. Lovely stay, very clean and tidy, such nice people! Will recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frans E
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang vir die naweek, alles was aan ons gewys en verduidelik. Ons was ook toegelaat om die Sondag late...
Sien meer
Jun 2024
Eurika S
Saam met lewensmaat
5.0
Unbelievable. Loved it. Everything perfect. The hosts were perfect. Beautiful place. Will definitely go there again. This time for more...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Penny K
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly hosts. Property was perfect in every way. Despite the rainy weather in Knysna, we managed to do a number of fun activitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bryan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink VB Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 301, Lake Brenton, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1acdf83643976cd024cd31da4795a2a13310fde5464762d182aed9533a03efaf73d62b94ef795c92be5139b10c902f7ff25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 301 Steenbras Avenue Lake Brenton 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058632323709 23.022569939404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang