Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Ocean View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Heleen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie stil area, baie netjiese eenheid. Beveel hoog aan, die eenheid is baie netjies. Alles wat jy nodig het, is binne met baie ekstras soos 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Uitstekende ligging, in die middel van die Kaap se mees uitstaande bestemmings. Sal enige tyd weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie Heleen vir jou goeie gradering. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer te sien.

Andrre T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Great Great place, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie, julle is welkom.

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Skoon, netjies, gerieflik en 'n baie mooi uitsig. Baie dankie, het baie lekker gebly. Woonstel is skoon en gerieflik, sal beslis weer gaan, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janus
302 Ocean View
Baie dankie, Paul. Kom asb weer, julle is welkom.

Johan M
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het is daar. Ongelooflike diens van Hanlie. Ek dink net die prys per nag is bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janus
302 Ocean View
Beste Johan Baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie Lingenfelder

Ian C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie geniet. Lekker om so wakker te word met 'n mooi uitsig oor die see en veilig gevoel waneer jy slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Lekker wegbreek met die see wat jou geselskap hou. Ons het gegaan om die Kaap bietjie te sien. Die eenheid kyk uit oor die strand. Omdat dit so laat donker word het ons nog genoeg daglig gehad om die uitsig oor die see ook te geniet na 'n lang dag in die kar. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Daar is 24/7 sekuriteit. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2021

Baie lekker wegbreek met pragtige uitsig oor die see en dorp. Ten spyte van 'n Level 3 Covid Lockdown ingestel halfpad deur ons vakansie was dit nog steeds die moeite werd. Die kinders het Ocean View ook baie geniet. Ons het wel 1 probleem gehad met een van die sekuriteitsbeamptes wat sy eie Covid-reëls gemaak het rondom die swembad en braai-area. Alhoewel ons al die reels gehoorsaam het. Omstaande gaste was net so verbaas oor die beampte se gedrag teenoor ons en ons kinders. Behalwe vir dit was Ocean View puik. Ons sal definitief jaarliks ons vakansie by Ocean View boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
0.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2021

Beslis die moeite werd, dankie. Ons het baie lekker gekuier. Die foto's jok nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruby-ann H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Was ’n ongelooflike lekker naweek. Netjiese en mooi plek. Definitief die moeite werd. Baie netjies en ’n verskriklike mooi plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Puik gewees, veilig met die beste uitsig. Pragtige eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 36, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZWZlYWYxLTE2NGYtNDg1Yi1hMjY3LWJmZjQ0OGIyZTgzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 36 Beach Road Cape Town 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.123791158246 18.8313549757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang